Jy blaai in die argief vir 2009 Maart.

Gaan gryp gou vir jouself ‘n vyfhonderd randjie …

Maart 24, 2009 in Sonder kategorie

Ek plaas dit hier omdat ek seker is daar is mense wat ‘n paar goedjies wil verkoop.

Kry R500 Krediet

En as jy van my hou, kan jy “filing4africa” as jou “referrer” invul.  Dit kan voordelig wees vir ons albei!

As jy nie van my hou nie …

Die naweek is verby …

Maart 23, 2009 in Sonder kategorie

Ja, die naweek is verby.  En nou is dit weer “nose to the grindstone.”

Ons het Saterdag heerlik gekuier by Lifiki se familie nadat ons omtrent vir ‘n uur verdwaal het.  Maar ons is wonderlik ontvang en getreat soos royalty.  Great, great, great.

Gaan loer ‘n bietjie hier by Lifiki se broer se vrou se site vir loodglaswerk.  Hierdie dame het wonderlike talent.  “I was in awe.”

Die family gathering het ook baie goed afgeloop.  Was eintlik lekker om weer die familie te sien en nou kan ek weer rus vir ‘n jaar. 

Bietjie meer oor my groot familie.

Pa – Die man is al 82 maar as julle hom sien sal julle met my saamstem dat hy nog die krag en energie van ‘n jongmens het.  Hy was ‘n skoolhoof en ook die heel eerste skoolhoof van ‘n laerskool in Potchefstroom.  ‘n Baie gewilde hoof (mense noem hom steeds die beste skoolhoof wat die skool gehad het) en ook maar gewoond daaraan om aan die roer van sake te staan.

Ma – Dierbare mens.  Sterk vrou met ‘n wil van yster.  Dit is baie hartseer om te sien hoe sy agteruitgaan, maar soos my skoonsus sê, sy het nie ‘n “worry” in haar wêreld nie.  Daar waar sy is, is sy gelukkig.  Sy het sewe (nie maklike) kinders grootgemaak en ons het nie te sleg uitgedraai nie.

Oudste broer – Die broer wat ek sekerlik die meeste ooghare voor het.  Onderwyser van beroep en doen tans onderwys opleiding vir die OBE sisteem.  Hy is die een wat gewoonlik die vrede bewaar en as ek raad nodig het, dan klop ek by hom aan.  Hy gee baie om vir die afvlerkmense en as ek hoor dan het hy iemand langs die pad opgelaai, die persoon huisvesting gegee en die afvlerkmens se vlerkies so geplak dat hulle weer met selfvertroue die lewenspad kan aanvat.

2de oudste broer – Die predikant.  Stil en diep denkend.  Hy het al groot opslae in sy beroep gemaak en die jeug lê hom baie na aan die hart.  Hy het ‘n diep en brandende passie om die woord van God te verkondig en om mense, geestelik van hulp te wees.  Die grootste ding wat hy (in my oë) al reggekry het, was om van my pa ‘n meer “verligte” christen te maak in so ‘n mate dat my pa al voorstelle aan die NG kerk gemaak het wat heeltemal indruis teen hulle vooropgestelde dogmatiese idees.

3de oudste broer – Die bethunderde een.  Maar so reguit dat mens altyd presies weet waar jy met hom staan.  Baie suksesvol en gedrewe.  Ons praat amper nooit met mekaar nie, en dis jammer want eintlik is hy ‘n great mens.

Jongste broer – Die man met ‘n deursettingsvermoë wat ek nog selde teëgekom het.  Hy was baie siek as kind en dit het hom vreeslik beinvloed in so ‘n mate dat ons gedink het dat hy vir ewig ‘n finansiële las op die familie sal wees.  Maar hy het deurgedruk en is vandag die trotse eienaar van sy eie besighed.

Oudste suster – ‘n Baie gewilde onderwyseres.  Kinders is haar passie en die leerlinge is mal oor haar want sy hanteer hulle soos klein grootmense.  Hulle gaan “gesels” altyd met haar en deel hulle vrese, wense en drome met haar en sy is altyd daar om hulle te help en te rig.  Sy is ‘n onderwyseres wat nog staan vir dit wat ons in onderwysers soek.

Jongste suster – Sekerlik die beste ma wat ek al ooit gesien het.  Haar gesin kom absoluut eerste in haar lewe.  Sy sorg dat alles reg loop.  Haar kinders presteer op akademiese sowel as sportiewe vlak.  Haar lewe word gereël om die van haar gesin.  Sy is by elke atletiek, rugby, krieket en netbal wedstryd en is aktief betrokke by alles wat haar gesin raak.  Ek en sy is baie na aan mekaar.

En dan is daar die middelste suster – ek – en julle ken my ….

Dit is my familie en ek lief hulle stukkend!

My pa het altyd gesê ….

Maart 20, 2009 in Sonder kategorie

As jy trou is jakkals en muishond jou familie ….

Ek wonder hoe voel my swaer en skoonsusters hieroor?

Ek dink ek sal hulle vra met die family gathering ….

Speel saam …

Maart 18, 2009 in Sonder kategorie

As jy kon weet ….

Maart 18, 2009 in Sonder kategorie

As jy kon weet of môre die son sal skyn
sal jy vergeet van al jou sôre en pyn?

As jy kon vergeet van gister se skaam
sal jy weet dat met tyd, hartseer vergaan!

My klein jakkalsies …

Maart 18, 2009 in Sonder kategorie

Na aanleiding van Liz se inskrywing die volgende:

1.  As my lighter nie langs my bed lê sodat ek my eerste sigaretjie kan aansteek nie.

2.  As daar nie melk is vir my eerste koppie koffie nie.

3.  Huurders wat my voor 9 in die oggend en na 9 in die aand skakel

4.  Family Gatherings

5.  Mense wat in my lewe inmeng

6.  Ongeskikte mense – soos waar my man goedgunstiglik vir iemand help om ‘n grasdag op te sit (sonder betaling) en die ********** vrou sal nie eens vir hom ‘n ****** koeldrank aandra nie.

7.  As die OTM beweer ek het nie genoegsame fondse nie

8.  As ek vra om met ‘n Afrikaanse persoon te praat en die masjien sê dat daar dalk nie iemand beskikbaar sal wees om my in my geskose taal te help nie … hoekom vra hulle dan in watter taal ek gehelp wil word.

9.  Kinders wat nie ore het nie

10.  My kind se oorverwyderende musiek *sien punt 9*

11.  Mense wat nie “comment” nie 🙁

12.  Family Gatherings … het ek dit al genoem?

As ek nou ‘n ou besempie gehad het, dan sou ek …

Maart 18, 2009 in Sonder kategorie

Ek het gister die as ‘n status opdatering op vuisboek gesit en die volgende opmerkings van my kennisse gekry:

  • “jy my flat kom skoonmaak het”  Duidelik het sy nie gedink nie 🙂
  • “Kaap toe gevlieg – en vir my kom kuier”  Dit is wel iets wat ek sou oorweeg
  • “voor my eie deur gevee”  Jip, dit was nogals diep
  • Vendel hoppy yie voop?  Het net nie ‘n idee wat die man sê nie, maar dit klink nogals reg …. ek dink

Maar as ek vandag ‘n besem gehad het om mee te vlieg … het ek gevlieg na ‘n plek waar daar wilgebome is lang ‘n rivierstroom en ek sal vir my die volgende inpak:

  • Piekniekmandjie met babafrikkadelletjies, hoenderboudjies, kaas, lekker wyntjie, tab, liquorice all sorts en Lays chips
  • ‘n Heerlike leesboek en my bril
  • Peaceful sleep vir die irriterende insekte
  • MP3 player met sagte musiek wat mens se innerlike streel

Wat sal ek by die huis los?

  • My man
  • My kind
  • Selfoon
  • Laptop

En dan sal ek heeltemal vergeet om huistoe te gaan en hopelik ons family gathering op Sondag misloop.

Daar’s ‘n kat in die huis!!!

Maart 17, 2009 in Sonder kategorie

Ja, daar is al die afgelope 3 maande ‘n kat in ons huis en raai wat ……..

Manlief (baie oplettend) kom dit eers laasweek agter toe die kat ewe nonchalant sy sit op manlief se skoot kry.

Hierdie is nou nie ons katjie nie, maar hy lyk presies so.

Sy naam is Piccachoo 🙂

Natuurlik ryg my man toe ‘n string voorwaardes uit *sug* en ons ja en amen soos dit ‘n goeie vrou en kind betaam. 

Maar Piccachoo het idees van sy eie ….

Platypus

Maart 16, 2009 in Sonder kategorie

Na aanleiding van Klarisabet se inskrywing wat die woord “platypus” bevat dink ek aan my vriendin wat so ‘n paar jaar terug ‘n “platter” besigheid wou begin.  Sy vra my toe of ek nie vir haar ‘n naam kan uitdink vir die besigheid nie.

Ek sê toe Platterpus!

Nodeloos om te sê, sy het dit nie amusant gevind nie … ook nie die besigheid begin nie.

So ‘n ou Engelse ietsie …

Maart 16, 2009 in Sonder kategorie

It was a cold
winter’s night and I felt so alone at home. The children were having a
sleepover with friends and I was left to my own devices. I was missing
something or someone and hadn’t the faintest notion of where to find a resting
place for my ever searching soul.

 

After my third cup
of coffee I decided not to wait until fate came to me. Oh no, that night, I was
going to give it a little nudge in the right direction. I needed new friends
and fresh conversation to ease the loneliness out of my bones.

 

Forgetting about my
old trusted confidant – my cup of coffee – I started to get dressed for a night
out on the town.

 

People always asked
me how I could go out alone at night and walk into a pub without someone at my
side. Yea, that would be nice. But to find that someone, that my dear, is the
question.

 

Checking my make-up
one last time, I grabbed my car keys and with a deep sigh moved out into the
night.

 

As usual the pub
was very busy with all the lonely – and not so lonely – hanging out for
different reasons. I put on my high and mighty mask and walked into the pub.
Not looking left or right, I made straight for the place I usually sat.

 

You mustn’t walk straight to me like that!
You look just like my wife.”

 

To say the least,
those words were a real showstopper. My high and mighty mask was replaced by
genuine surprise and I stared at this stranger trying desperately to come up
with a remark.

 

Well, I do hope she is beautiful, otherwise
I shall not take that as a compliment.” I said, weighing my words carefully.

 

Laughter came from
the man sitting next to him and when this stranger moved away, I was greeted
with the friendliest eyes I have ever seen.

 

I guess I must have
been staring because this gentleman pulled out a barstool and invited me to sit
next to him.

 

I felt this instant
consuming attraction to him and without thinking I sat down

 

How can this be? I
thought to myself. How can two perfect strangers meet and feel this
overpowering feeling of belonging without so much as having a real conversation?

 

I knew right there
and then that our paths were destined to be linked.

With this man in my
life I was sent on a delicious journey. A journey filled with surprises, love,
passion, companionship and that true feeling that my soul had found its resting
place.

 

Oh!  What wonderful adventures we had together.
What laughter we shared. Everyday was bright and shiny even if the sun did not
shine or if rain poured down onto the earth. Nothing could take away my
sunshine. No-one could make me feel sad ever again.

 

Alas. Even though we had
the perfect relationship he was a married man and as history has proven itself
over and over again – his wife found out. On one terribly dark Monday, he
walked out of my life, never to look back again.

 

I was shocked at
first and was reeling with the sudden feeling of loneliness that enveloped me
like a wet blanket in the winter. I wanted to go after him and beg him to stay,
but I knew it was the right thing for him to do.

 

If you love something, set it free. If it
comes back to you, it is yours. But if it doesn’t, it never was.” These words
kept on hammering through my brain for days on end while I was trying to make
sense of my mixed up emotions. Until the day he walked out of my life I have
never realized that I loved him.

 

Alone again!  What is a woman to do? Coffee can never
replace loving arms. The television can’t keep you warm at night. Whiskey can’t
stop your friends meeting soul mates and leaving you alone on long warm and
sultry summer nights. Staying home really doesn’t work for someone who needs to
be loved and needs to love.

 

So again I took my
refuge to the night. I wish until today that I never went out that night. My
car’s refusal to start the first five tries should have warned me. But acting
on impulse has always been the victor over precaution. I just had to go out!

 

The only excuse I
have for my folly, is that my friends dared me to ask this man for a dance. And
I could not disappoint them. Come think of it, they still owe me a bottle of
Amarula.

 

But we danced the
night away. He made me laugh and compliments were thrown at me, like bra’s and
panties to a rock star on a stage. How could a girl resist? And the next
morning when he knocked at my door with a bunch of stolen roses in his hand I
lost all my sane reasoning and fell happily in love with being in love.

 

What a journey.
Until today the path we took is still strewn with alcohol, lies and cheating.
Nights I spent alone wondering where he was, wondering on what or who, he spent
the money that disappeared. Strange calls and sms’s on his cell phone. He could
not keep his vile mouth off me. Kept telling me how low I was and how I would
never amount to anything, until I just could not take it any longer and sent
him on his way.

 

I have never cried
so many tears. Feeling like a failure is not the easiest thing to feel. Knowing
that a bottle of Brandy was chosen over me, was a bitter pill to swallow. How
do you live with that? There is just no way. You have to start building your
self esteem and ignore the feeling that you are not good enough.

 

I had a difficult
time working through all the garbage and then, when I felt that things could
never be better again . . . I got my life changing telephone call.

 

When I heard his
voice, telling me that his marriage was over, I saw his eyes in front of me and
all the bitter lonely feelings where washed away with his words. I couldn’t
wait for my lunch break just to see him again, to feel his nearness and touch
his hand.

 

I counted the
minutes until I stood in front of him. His whole face lit up and as he put his
arms around me, I knew that my heart has found what it was looking for. I was
home, I was safe, I was whole again.

I set him free and
he came back. What more can I say?