2012…n jaar wat is wat dit was

Desember 21, 2012 in Uncategorized

Was 2012 “The year of living  dangerously”?

Miskien.

Was 2012 “My year of meat”?

Nee.

Was 2012 n baie besondere jaar?

Verseker.

Dit was ook die jaar waar ek weer my gunsteling skildery ontdek het.

 

6 antwoorde op 2012…n jaar wat is wat dit was

  1. Latino het gesê op Desember 21, 2012

    @mariacallas007 Hoop nie jy lyk so moedeloos nadat jy ´n swak rondte golf gespeel het nie.

  2. celia het gesê op Desember 21, 2012

    Dit is wat dit is…daardie tannie is vrek lelik vir my 🙂

  3. adage het gesê op Desember 22, 2012

    Vertel ‘n bietjie meer van die skildery. En hoekom jy daarvan hou

  4. Dit is met een woord ‘n ongelooflike skildery. Dit maak jou binnekamer oop………

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.