Jy blaai in die argief vir 2012 Desember.

2012…n jaar wat is wat dit was

Desember 21, 2012 in Uncategorized

Was 2012 “The year of living  dangerously”?

Miskien.

Was 2012 “My year of meat”?

Nee.

Was 2012 n baie besondere jaar?

Verseker.

Dit was ook die jaar waar ek weer my gunsteling skildery ontdek het.