Err…why the fuss?

September 2, 2012 in Sonder kategorie

Wie het nog nooit strip poker gespeel nie?

10 antwoorde op Err…why the fuss?

  1. En wie gee nou eintlik n vlenter om in ielk geval

  2. Wat ek nog nooit gesien het nie, sal ek anyway nie herken nie, (MOS).

  3. Wie is die mense?

  4. Neander het gesê op September 2, 2012

    Ek lees ou Parker Bowles het ook ‘n skelmpie gehad en toe getrou. Hy het destyds ook aanvanklik by Prinses Anne gekuier.
    Hy en sy nuwe vrou was op Charles en Camilla se troue, maar sy het intussen gesterf.

  5. As dit hom nie pla om so in sy adamspakkie gesien te word nie – good for him!

  6. hahaha!

  7. lank lewe die kaalbal ……… no wickets intended!

  8. UNPOCO het gesê op September 12, 2012

    Weet jy dalk wat het van Johan geword?

  9. Hy drink koffie by Basic in Stellenbos.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.