Nuutste uit Potch
Februarie 26, 2013 in Uncategorized
Ai hoe pragtig. Jongste speel in ‘n orkes naas al sy ander dinge. Links voor.
Die water was lank af, maar hulle kan weer bad/stort
Februarie 26, 2013 in Uncategorized
Ai hoe pragtig. Jongste speel in ‘n orkes naas al sy ander dinge. Links voor.
Die water was lank af, maar hulle kan weer bad/stort
exionperfexi het gesê op Februarie 26, 2013
ek dink hy sal jou vertel dis ‘n BAND , nie ‘n orkes nie ?
ouboet se stoep het gesê op Februarie 26, 2013
exionperfexi. Yes dit is ‘n band. Thanks vir die kuier. Jammer die Sharks was te goed op die dag.
tina10 het gesê op Februarie 26, 2013
Dis goed wat mens eendag vir jou kleinkinders vertel
ouboet se stoep het gesê op Februarie 26, 2013
@tina 10. Jy is reg Tina. Alles word vir die nageslag gedokumenteer
Net Ek @ cbl1979 het gesê op Februarie 26, 2013
Cool! 😉
ouboet se stoep het gesê op Februarie 26, 2013
@Net Ek. Dankie vir die inloer
lora2me het gesê op Februarie 26, 2013
Mooi, man. Hoeveelste jaar is jou jongste nou?
ouboet se stoep het gesê op Februarie 26, 2013
@lora2me. Dankie. Hy is BChem Ing 3 en in huis Veritas.
frik van eeden het gesê op Februarie 27, 2013
@louisna
Jis Ouboet – die foto laat my dink aan my eie garage-band in die vyftigs! Ek het ongelukkig geen fotos van ons band om oor te verlang nie. Die helfte van hulle speel nou al harpe op die wolke – – – – .
ouboet se stoep het gesê op Februarie 27, 2013
@frik van eeden. Thanks vir die kuier frik. Danksy my talentvolle beter helfte het ek 2 seuns wat puik musiek maak.
r4i sdhc 3ds het gesê op Maart 27, 2013
whoah this blog is fantastic i like reading your articles. Keep up the good paintings! You understand, a lot of people are hunting round for this info, you could aid them greatly.
ouboet se stoep het gesê op Maart 27, 2013
@r4 sdhc 3ds Thanks
kopkrapper het gesê op Maart 28, 2013
@louisna : dis hoekom ek my spam-skerm opgeslaan hou om R2D2 en 3cp0 uit te hou
ouboet se stoep het gesê op Maart 29, 2013
@kopkrapper. Jammer ek verstaan nie
exionperfexi het gesê op April 1, 2013
@louisna: ek sinspeel net op die karakter
r4i sdhc 3ds
wat hier by jou kommentaar lewer
die een wat beindruk is met jou ‘good paintings’ 🙂
die mens se blognaam laatmy dink aan ” r2d2 ” en “c3p0” was twee robokarakters was wat in die eerste Star Wars gespeel het ( hul name, uitgespreek in Engels, het baie romanties geklink )
dis maar al
exioperfexi is dieselfde as kopkrapper
ouboet se stoep het gesê op April 3, 2013
@exionperfexi. Thnks. Ek was net bietjie afwesig. Julle speel mooi. Haak Vrystaat.
exionperfexi het gesê op April 3, 2013
@louisna : ja , die Wit en Oranje maak
ons baie trots , maar ek sien swarigheid
teen al die plaaslike spanne . Die Stormers en Bulle is juis gekweste maar trotse spanne om mee rekening te hou
ouboet se stoep het gesê op April 5, 2013
Sterkte