Wie gaan wen?
Julie 27, 2012 in Sonder kategorie
My verstand sê vir my die Stormers gaan naelskraap wen, maar ek hoop die Sharks dring deur finaal toe.
Met die Bulls se swak spel teen die Crusaders was ek bitter teleurgesteld. Nou ondersteun ek die Sharks.
Wat dink en voel julle?
Dalk is die Springbokvoorry en JP Pietersen die antwoord om die vyand te tem.
Mooi dag verder.
TS het gesê op Julie 27, 2012
Wie sal die maklikste die Chiefs wen… dis wie mens moet ondersteun
francoiswilliams het gesê op Julie 27, 2012
Haaitjeis is basies die Chietas se tweedes…dus moet hulle maar die onregverdighede regmaak…
louisna het gesê op Julie 27, 2012
Goeie punt.
louisna het gesê op Julie 27, 2012
Jou siening.
francoiswilliams het gesê op Julie 27, 2012
het jy ooit so iets?
zephur het gesê op Julie 27, 2012
Prooovvvviiinnncccce….ag sorry…Stooorrmmmeeerrs
mariacallas007 het gesê op Julie 27, 2012
Al ons Bulle ondersteuners hoop die Sharks wen maar vir die finaal is dit seker beter dat die moffies van die Kaap wen.
TheGiz het gesê op Julie 27, 2012
Ek is nou maar eens ‘n Stormers ondersteuner en sal maar hoop hulle kan dit deurtrek. Uit vorige jare is dit ongelukkig duidelik dat die manne van die Kaap gewoonlik onder die druk van die laaste paar wedstryde swig…
whisperingwillows het gesê op Julie 27, 2012
Ek is maar a Stormers fan so ek hoop hull doen dit van jaar. Sal erken dat hulle nie die mooiste rugby die jaar gespeel het nie, maar hulle het mooier gespel en slegter gevaar
endlich het gesê op Julie 27, 2012
Askies vir my!!!
Ek het op skool voor die “kerriebeker” rugby dae so met my WP vlaggie aan ‘n sosatiestokkie by die skool rondgeloop. In die hartjie van die transvaal. My oom was ‘n kranige Boland speler, het ook al vir WP as kaptein opgedraf. Hy kon skares tot bedaring bring en het sy opponente lekker in die skrums gekarnuffel!! Goeie ou dae.
Nee wat Ouboet, ek hou van jou, maar bloubul ondersteuners is kommin met ‘n k (k vir knippie sout)
Ek hou vand ei sharks, my nefie is een van hul nuwe klein prinsies waat daar grootgemaak word….maar WP bo!!!
endlich het gesê op Julie 27, 2012
Jy is reg Tina!
MAar weet jy, tot my pa kan dit nie oor sy hart kry om vir die WP te skree nie – familiegeskiedenis….
lora2me het gesê op Julie 27, 2012
Ek is ‘n sentimentele ouuuu Stormer/WP-ondersteuner, maar om getrou aan my provinsie te wees … Go, Sharks!
Carol460 het gesê op Julie 27, 2012
Ek hoop die Sharks gaan wen.
louisna het gesê op Julie 27, 2012
Thanks. Yes
louisna het gesê op Julie 27, 2012
thanks
louisna het gesê op Julie 27, 2012
Pragtig
louisna het gesê op Julie 27, 2012
Puik verdedigers
louisna het gesê op Julie 27, 2012
Waar ja.
louisna het gesê op Julie 27, 2012
Seker ja
louisna het gesê op Julie 27, 2012
Jou keuse
louisna het gesê op Julie 27, 2012
Goeie geskiedenis
endlich het gesê op Julie 27, 2012
my vriendin se pa weier om te se wie hy ondersteun”hy hou van goeie rugby” dis hoe dit moet wees, ne. Anders maak mens vyande. Lekker rugbynaweek, Ouboet!
endlich het gesê op Julie 27, 2012
hehe, hy haat die Kaap en alle familie wat hiervandaan kom (baie ex’e, sien, o.a my ma ook…)
sukkle vandag nog met sy skoonseun wat sy blue-eyed girl getrou het
louisna het gesê op Julie 27, 2012
Thanks Selle daar
louisna het gesê op Julie 27, 2012
Nee
louisna het gesê op Julie 27, 2012
Skoonseun het goeie smaak
endlich het gesê op Julie 29, 2012
hehe, skoonseun is ‘n sormer ondersteuner, Ouboet. Pappa sluk moeilik daaraan. En as my pa kom kuier, bied hy hom altyd “kaapse wyn” aan, nie sommer net “wyn” nie. Dan weet my pa hy is aspris, maar te lus vir die glasie as om te se hou jou blerrie “kaapse wyn”, want dit kan die transvalers nie beat nie…
louisna het gesê op Julie 29, 2012
Ek bedoel goeie keuse met die kies van sy vrou.
endlich het gesê op Julie 31, 2012
🙂
louisna het gesê op Julie 31, 2012
Mooi