Geluk Sharks
Julie 7, 2012 in Sonder kategorie
Julle was beduidend beter as die Bulls. Dit is nogal teleurstellend as dinge nie naastenby uitwerk soos beplan nie. Tegnies was ons nooit juis in die prentjie nie.
Nou moet die Cheetahs ook net hulle ding teen die vyand doen.
Geniet die dag.
TS het gesê op Julie 7, 2012
Onwaarskynlik
louisna het gesê op Julie 7, 2012
Nie heeltemal onwaarskynlik nie. Super 15 is soms vol verrassings
Blikskottel het gesê op Julie 7, 2012
My hart is vandag baie erg ‘n Cheetah hart.
exionperfexi het gesê op Julie 7, 2012
Simpatie, ouboet . Sulke dinge gebeur maar. In die beste van families . Ek hoop van harte net dat Meyer se volgende Springbokspan se sleutelspelerkeuses pas tog aan by wat uit die wedstryd geleer kon word…!
louisna het gesê op Julie 7, 2012
Yes. Ek sal Strauss as groen kaptein kies
louisna het gesê op Julie 7, 2012
Myne ook
Unicorn007 het gesê op Julie 7, 2012
Adriaan of Josh?
Unicorn007 het gesê op Julie 7, 2012
Ja, ons span was regtig hopeloos. Nou moet ons hoop op die Cheetahs om die naweek se sport op te kikker.
HeavyHenry het gesê op Julie 7, 2012
Hoogmoed kom tot ‘n val?
louisna het gesê op Julie 7, 2012
Adriaan
louisna het gesê op Julie 7, 2012
Yes
louisna het gesê op Julie 7, 2012
Ek stem
Carol460 het gesê op Julie 8, 2012
Eish ! En het hulle nie ‘n pak gekry nie ! 🙁 My seun wat die Sharks ondersteun is in die wolke !
pasella het gesê op Julie 8, 2012
En nou weet ons ook wie is die beste voorry in SA.
Jammer die Cheetahs kon dit nie doen nie–mar watse geskoppery was dit?? Bleerie dryfens, man!
louisna het gesê op Julie 8, 2012
Yes, taktloos
louisna het gesê op Julie 8, 2012
Ja, die pak was oortuigend
bloukaap het gesê op Julie 8, 2012
oooooooo, die scorebord is die history …. menere, Stormers ….uh Weeeeeeee Peeeeeeee. Ai manne, my hart bloei vir julle …. hehehe. oooooooo dis lekke om’n Kapenees, mountain goat, WeeePeeener te wies ….. soms …..
louisna het gesê op Julie 9, 2012
Stormers het ook maar erg gesukkel, maar jou ja, looks at the scorebord