Moenie mekaar lip gee nie.

Julie 6, 2012 in Sonder kategorie

Twee bloggers van statuur gee mekaar bietjie lip. Hulle sal weet van wie ek praat. Asseblief, agree to disagree, maar hou dit stigtelik en dies meer.

A people free to choose will always choose peace.
Ronald Reagan

Stoepgroete,

Vrederegter

Ouboet

24 antwoorde op Moenie mekaar lip gee nie.

  1. Unicorn007 het gesê op Julie 6, 2012

    Hoe word mens n blogger van statuur?

  2. Vetjan het gesê op Julie 6, 2012

    wie is die bloggers veronderstel om te wees, en waddefok het dit met ouboet uit te waai?

  3. palamino het gesê op Julie 6, 2012

    Dis nou weer een van daai kak goed wat ge-engineer is om mens nou te laat wonder wierefok dit nou is en wat aangaan en eintlik beteken dit boggerol…

  4. palamino het gesê op Julie 6, 2012

    Mens word ‘n blogger van statuur wanneer jy aan Ouboet se obskure waardesisteem voldoen.

  5. Blikskottel het gesê op Julie 6, 2012

    More, lekka naweek vir jou ook.

  6. Book_Ends het gesê op Julie 6, 2012

    Ekskuus dat ek lag
    :-))

  7. Book_Ends het gesê op Julie 6, 2012

    Hoe gaan ek nou hierdie shattering nuus aan jou verbreek?

    NEE!

  8. Unicorn007 het gesê op Julie 6, 2012

    Hahahaha

  9. Wrong het gesê op Julie 6, 2012

  10. louisna het gesê op Julie 6, 2012

    Thanks

  11. louisna het gesê op Julie 6, 2012

    Selle daar. Bulle wen.

  12. louisna het gesê op Julie 6, 2012

    Gesprekke met insig.

  13. louisna het gesê op Julie 6, 2012

    Skryf sense

  14. louisna het gesê op Julie 6, 2012

    Petrus Pap. As jy sensitief is, verlaat die stoep

  15. louisna het gesê op Julie 6, 2012

    Geniet jou dag

  16. louisna het gesê op Julie 6, 2012

    To read. Geniet jou lag

  17. louisna het gesê op Julie 6, 2012

    Pronk. Dankie vir jou kommentaar.

  18. causerie het gesê op Julie 7, 2012

    Oordonderend en paternalisties, soos gewoonlik.

  19. louisna het gesê op Julie 7, 2012

    Yes

  20. Vetjan het gesê op Julie 7, 2012

    sharks het die bulle lekker opgefok ja

  21. louisna het gesê op Julie 7, 2012

    PP, ongelukkig ja

  22. louisna het gesê op Julie 8, 2012

    Nie waar nie.

  23. louisna het gesê op Julie 8, 2012

    Onsensitief, maar my praat die waarheid

  24. causerie het gesê op Julie 9, 2012

    Baie waar. Oordonderende paternalisme is uit die oude doos.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.