Die verskil tussen oumense en kinders

Junie 30, 2012 in Sonder kategorie

Die kind in kenswees

is ‘n skugter saak

die kens van kindwees

is ‘n oumens ver

net die tug

wat moeilik raak

12 antwoorde op Die verskil tussen oumense en kinders

  1. Ja…. hoe hartseer ! XX

  2. louisna het gesê op Junie 30, 2012

    Yes. Skoonma is nou weer ‘n kind

  3. Dit moet vir julle baie moeilik wees. Sterkte !

  4. louisna het gesê op Junie 30, 2012

    Ja, dit is moeilik, maar gelukkig word sy versorg. Nietemin, baie dankie.

  5. Wrong het gesê op Junie 30, 2012

  6. lora2me het gesê op Junie 30, 2012

    As ons lank genoeg leef, sal ons almal daar uitkom. Sterkte, want dis nie maklik nie.

  7. louisna het gesê op Junie 30, 2012

    Thanks. Ja, ons is oppad soontoe.

  8. die lewe is ‘n wiel wat draai

    (ek volg nie al die intriges op dese blogs nie – deels uit baie beter dinge om te doen, deels om die aangesig van betroldheid te vermy , want daarvan het ek genoeg moeilkgeit van my eie – maar wat is jou en “post” se eintlike &^*[email protected] probleem ?!)

  9. louisna het gesê op Julie 2, 2012

    Dankie vir die inloer. Ek weet nie vsn post nie. Hy/sy/dit gee my aanmekaar die slegste sterretjie. Ek sal graag wil waat wat die situasie is. DIe trolle is eintlik onuithoudbaar.

  10. bloukaap het gesê op Julie 2, 2012

    eina eina

  11. louisna het gesê op Julie 3, 2012

    Ja, dit maak seer.

Los ’n antwoord vir Loergaatjie. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.