Mosaïek

Junie 25, 2012 in Sonder kategorie

Vir die haatdraende lesers, onthou asb hierdie is geen gedig nie. Dit is bloot my persepsie van woorde wat van tyd tot tyd oor my beter helfte  vaardig raak.

Mosaïek

Eenkeer elke paar jaar

mosaïek repies lig spontaan…

verdig dan tot meestermetafoor

en veredel spontaan…

en smeek om gedig te word,

plavei hulself:

jou woorde

jou woorde

jou metaforiese

soet woorde

Die spel in

jou woorde

jou woorde

hul kronkelpaadjies

gaan reguit siel toe

10 antwoorde op Mosaïek

  1. louisna het gesê op Junie 25, 2012

    Baie dankie.

  2. endlich het gesê op Junie 25, 2012

    dis mooi
    en as mens eers gemosaiek het, verstaan mens die metafoor daarvan baie goed

  3. Carol460 het gesê op Junie 25, 2012

    Nice ! XXX

  4. Balans het gesê op Junie 26, 2012

    Ek wens ek kon so mosaiek…

  5. louisna het gesê op Junie 26, 2012

    Thanks

  6. louisna het gesê op Junie 26, 2012

    Thanks

  7. louisna het gesê op Junie 26, 2012

    Thanks

  8. louisna het gesê op Junie 26, 2012

    Baie dankie

  9. Mooi ….

  10. louisna het gesê op Junie 27, 2012

    Baie dankie.

Los ’n antwoord vir louisna. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.