30 Seconds

Junie 24, 2012 in Sonder kategorie

 

Twee

O aarde

Blog  al ‘n paar jaar

Eers baie gefight

Intrigue die  oorgeslaandes

Word getrol sonder enige verklaarbare rede

24 antwoorde op 30 Seconds

  1. Unicorn007 het gesê op Junie 24, 2012

    Maankind?

  2. louisna het gesê op Junie 24, 2012

    Nee, dit is 2 mense

  3. louisna het gesê op Junie 24, 2012

    Nee wat. Nie juis beswaard nie.

  4. Unicorn007 het gesê op Junie 24, 2012

    Ouboet en Exi?

  5. louisna het gesê op Junie 24, 2012

    Darw: Halfpad reg met ouboet

  6. louisna het gesê op Junie 24, 2012

    MK: Twee mense in persoon

  7. louisna het gesê op Junie 24, 2012

    Ek raak net beswaard as trolle my nie wil uitlos nie.

  8. louisna het gesê op Junie 24, 2012

    Nee, twee persone. Clue 2 is hulle voorletters

  9. louisna het gesê op Junie 24, 2012

    Goeie punt. Ek maak so.

  10. Unicorn007 het gesê op Junie 24, 2012

    Ouboet en Anha? Ag nee man. Almal gaan weer net sê jy is jags.

  11. louisna het gesê op Junie 24, 2012

    Korrek met die name.

  12. Ek wou nog ‘n pastorale leidende vraag aan die hogere tegniese prieser van die geengodgeloof vra wat die straf op die erfsondes van agterlosige spelfoute en tikfoute en metaforiese argaiese taalgebruik en denkfoute is, toe vee jy sy teregwysings hier uit.

    Ek sou ook …

    Miskien is die enigste 3 gebooie in die ateisme se geloofsbelydenis

    1)om te maak nes jy wil
    2)om jouself bo alles lief te he^
    3)om nooit, maar nooit ooit, oor enigiets spyt te wees, en dan nog daaroor te bieg nie…

  13. Jammer Ouboet, maar die antwoord op die retoriese vraag oor die straf op enige sonde, ala die ateisme, is ‘n ewige getrollery aan die hand van die paar selfaangestelde hogere priesters. Op die litnet blog is die mees prominentste dus IT en ook Darw ( lg. nie van hier nie, maar uit die sportblogdenominasie se stal)

  14. Unicorn007 het gesê op Junie 24, 2012

    Ag kak man Exi. Ek is het meer blogposte, comments en lesings as jy. baie meer. Jy is die trol.

  15. louisna het gesê op Junie 24, 2012

    Skerp van jou. Ja, hoe laag is die eiewaarde van sommiges. Thanks vir die inloer

  16. louisna het gesê op Junie 24, 2012

    Thxs vir die saamspeel

  17. Darw. ek is ‘n treiterende moroon wat vergeet het Kotse Watsenaam is nie ‘n hooker nie en daarom het ek ook regtig mos nie geweet dat om baie van al daai bladlese en goeters te genereer maak dat jy nie ‘n BLOGTROL kan wees nie.

  18. Unicorn007 het gesê op Junie 24, 2012

    Ja jy voel net kak omdat jy nie soos enige een geweet het Luke Watson speel agtsteman nie. Jou onkunde maak nie van my n trol nie. Sorry.

  19. hallo julle .

    miskien is julle in die rerige lewe 2 sulke oulik mense wat waarde toevoeg tot die samelewing op jul onderskeie fakgebiede (sic.)

    maar op hierdie blogs doen julle voor as 2 vieslike onwelriekende bLOGTROLLe.

    dit is net my persoonlike mening.

    en die feit is onafhanklik daarvan of ek ‘n moroon sou wees al dan nie.

    word?

  20. causerie het gesê op Junie 24, 2012

    boetietjie, jy is sowaar ‘n anachronisme, op soveel vlakke.

  21. louisna het gesê op Junie 25, 2012

    Dink jy regtig so?

  22. endlich het gesê op Junie 25, 2012

    2
    Oblivious As always

  23. causerie het gesê op Junie 25, 2012

    Ja.

  24. louisna het gesê op Junie 26, 2012

    Thanks

Los ’n antwoord vir exionperfexi. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.