Ode aan die drolle

Junie 22, 2012 in Sonder kategorie

Oorgeslaandes is goeie drolle.   Dit wat tydens die opvoedingsproses grotesk verkeerd uitgedraai het word voor die hoofpawiljoen uitgestal in skakerings van jammerkry.  Foeitog.

Om foute raak te sien is die maklikste akiwiteit denkbaar en toevallig ook die enigste wat die drolle bemeester. Welgedaan.

‘n Pisreuk hang oor die plein.

20 antwoorde op Ode aan die drolle

  1. endlich het gesê op Junie 22, 2012

    ja, ouboet. waar mis ek nou alweer ietsie.
    drolle trolle oorgeslaandes walms

  2. Jissie,Ouboet,wat nou weer?

  3. louisna het gesê op Junie 22, 2012

    Thx vir die inloer

  4. louisna het gesê op Junie 22, 2012

    Baie skerp van jou

  5. endlich het gesê op Junie 22, 2012

    lekker naweek. Ek sluit nou op en gaan pak vir my holidasie

  6. sirpsa het gesê op Junie 22, 2012

    Ag tog.

  7. louisna het gesê op Junie 22, 2012

    Yes, hulle bly kwaadaardig

  8. louisna het gesê op Junie 22, 2012

    Geniet. Ek vat mammie en seuns volgende naweek vir ‘n jagnaweek.

  9. sirpsa het gesê op Junie 22, 2012

    Aggg toggg.

  10. louisna het gesê op Junie 22, 2012

    F hulle pa nê pa?

  11. louisna het gesê op Junie 22, 2012

    Iets groots is fout

  12. louisna het gesê op Junie 22, 2012

    Fokop kwadraat

  13. louisna het gesê op Junie 22, 2012

    Thanks Anha

  14. Carol460 het gesê op Junie 22, 2012

    Jy’s lekker vies vir iemand ! 🙂

  15. Carol460 het gesê op Junie 22, 2012

    Huh?

  16. louisna het gesê op Junie 23, 2012

    Yes

  17. endlich het gesê op Junie 25, 2012

    jag mammie ook?

  18. louisna het gesê op Junie 25, 2012

    Nee, sy ondersteun en bak die lewer van die bokke vir ontbyt.

  19. endlich het gesê op Junie 25, 2012

    🙂 hoekom het ek dit geweet?

Los ’n antwoord vir louisna. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.