Ode aan die drolle
Junie 22, 2012 in Sonder kategorie
Oorgeslaandes is goeie drolle. Dit wat tydens die opvoedingsproses grotesk verkeerd uitgedraai het word voor die hoofpawiljoen uitgestal in skakerings van jammerkry. Foeitog.
Om foute raak te sien is die maklikste akiwiteit denkbaar en toevallig ook die enigste wat die drolle bemeester. Welgedaan.
‘n Pisreuk hang oor die plein.
endlich het gesê op Junie 22, 2012
ja, ouboet. waar mis ek nou alweer ietsie.
drolle trolle oorgeslaandes walms
Perdebytjie het gesê op Junie 22, 2012
Jissie,Ouboet,wat nou weer?
louisna het gesê op Junie 22, 2012
Thx vir die inloer
louisna het gesê op Junie 22, 2012
Baie skerp van jou
endlich het gesê op Junie 22, 2012
lekker naweek. Ek sluit nou op en gaan pak vir my holidasie
sirpsa het gesê op Junie 22, 2012
Ag tog.
louisna het gesê op Junie 22, 2012
Yes, hulle bly kwaadaardig
louisna het gesê op Junie 22, 2012
Geniet. Ek vat mammie en seuns volgende naweek vir ‘n jagnaweek.
sirpsa het gesê op Junie 22, 2012
Aggg toggg.
louisna het gesê op Junie 22, 2012
F hulle pa nê pa?
louisna het gesê op Junie 22, 2012
Iets groots is fout
Doubtingthomas het gesê op Junie 22, 2012
?
louisna het gesê op Junie 22, 2012
Fokop kwadraat
louisna het gesê op Junie 22, 2012
Thanks Anha
Carol460 het gesê op Junie 22, 2012
Jy’s lekker vies vir iemand ! 🙂
Carol460 het gesê op Junie 22, 2012
Huh?
louisna het gesê op Junie 23, 2012
Yes
endlich het gesê op Junie 25, 2012
jag mammie ook?
louisna het gesê op Junie 25, 2012
Nee, sy ondersteun en bak die lewer van die bokke vir ontbyt.
endlich het gesê op Junie 25, 2012
🙂 hoekom het ek dit geweet?