Vrye keuse
Junie 11, 2012 in Sonder kategorie
Verdien hom laag
en dra hom hoog
die brandmerk-pouveer
tooisel van die hoof
Ja of nee se kuns
van keuses maak
ken van uiterstes
ken ook die geheim
van lê of nee sê; van
die skulpie en die boor
Doubtingthomas het gesê op Junie 11, 2012
Goeierige game Saterdag gewees, veral die tweede helfte, of wat sê ek?
zephur het gesê op Junie 11, 2012
Gaan help gou bietjie daar op my blog…
louisna het gesê op Junie 11, 2012
Wen bly wen, maar hoekom is Brossouw uitgelaat wonder ek.
louisna het gesê op Junie 11, 2012
Ek maak so Zeppie