Ietsie oor die naweek se rugby
Junie 11, 2012 in Sonder kategorie
OK, Meyer het nie genoeg tyd gehad om sy span mooi af te rond nie, maar ‘n wen bly ‘n wen.
Ek vermoed ons gaan die twee oorblywende toetse ook wen.
Houghaard het beslis nie ‘n goeie dag beleef nie, maar dalk sal ‘n koppie tee met Heynecke ‘n goeie heleentheid wees om hom aan te vat oor sy swak besluit voor die pale.
Hoekom Heinrich Brossouw nie die span gehaal het nie is nie vir my duidelik nie. Bakkies Botha het ‘n beter opvolger as wat hyself is/was.
Is die oplossing vir die langtermynkaptein nie dalk Adriaan Strauss nie? Jammer die Vrystaats slaan plek plek deur, maar ek bly objektief.
Groete
ouboet
wonkytrolley het gesê op Junie 11, 2012
Baie gelukkig hoef ek nie die span te kies nie. Ek los dit maar vir Heineke. Maar, Hougaard is nie die skrumskakel nie,Bismark is ook nie die haker nie, en Coenie moet n plek he. Beide Hougaard en Bismark kan van die Bench af start want hulle is inpakspelers. Die hedendaagse reels pas nie vir Brossouw nie, dis hoekom hy uitgelos is.
exionperfexi het gesê op Junie 11, 2012
no comments
louisna het gesê op Junie 11, 2012
Dit opsigself se baie.
louisna het gesê op Junie 11, 2012
Wat die kern aanbetref stem ons saam.
pasella het gesê op Junie 11, 2012
Hougaard het aangejaag, nie net een keer nie.
Madhatter het gesê op Junie 11, 2012
Ek sou eerder se dat Morne Steyn sy sokkies moet optrek. Dalk moet hy vir Naas gaan vra vir ‘n paar tips.
exionperfexi het gesê op Junie 11, 2012
“post” plaas een-ster beoordelings en ander kommentare vanuit die 12de dimensie baie ver buite die uiters beperkte sfeer van iets soos Letterdash.
louisna het gesê op Junie 11, 2012
Dalk nie ‘n slegte idee nie
louisna het gesê op Junie 11, 2012
Dis baie waar
louisna het gesê op Junie 11, 2012
Solank hy/sy/dit dit geniet
louisna het gesê op Junie 11, 2012
Ek dink ook Grant is goed.
Geitjie1 het gesê op Junie 12, 2012
Toevallig dat die Bulls spelers in die Bokspan teleurgestel het?
Morne, Hougaard en Kirscher was plein swak en het nie hul plek verdien nie!
louisna het gesê op Junie 12, 2012
Baie waar. Thanks vir die inloer
postatdo het gesê op Junie 12, 2012
@ Exi-not-so-perfexi: Well, turns out you are correct. I said something nice about you and I was way off course. Just shows you, even I am not infallible.
exionperfexi het gesê op Junie 12, 2012
@ post – Why do you have trouble accepting a mere compliment like that ?
postatdo het gesê op Junie 13, 2012
Probably because I don’t follow your Afrikaans, mine is very basic, small words, few syllables and short sentences.
exionperfexi het gesê op Junie 13, 2012
Not to worry ( klink ek nou amper soos ‘n Ozzie ?) my Engels is ook nie so bright nie !
louisna het gesê op Junie 13, 2012
You are rossly uninformed. So pleaese just fuck off. You are grosly unwelcome. Please jusr fuck off
louisna het gesê op Junie 13, 2012
Post, just pleae fuck off. Your’e IQ is below reasoning
postatdo het gesê op Junie 13, 2012
Another Benoni/Boksburg mentality. Why are you suddenly aggressive and swearing at me? You go from laid-back-as-long-as-he-she-enjoys-it to fuck-off in within hours. So, either you started drinking and suddenly have some dutch courage or you realised that you had also misunderstood Expi (Shorthand for your friend) and feel like the idiot you are. Cheer up Little Lion Man, nobody really cares whether you look like an idiot or not.
postatdo het gesê op Junie 13, 2012
And where is your friend Anha now? You know, the one who accuses me of sucking up to people who call other bloggers stupid?
postatdo het gesê op Junie 13, 2012
And while we are discussing IQ, maybe you should ask someone to proofread your posts before you publish it.
*Francois Hougaard
*Heinrich Brüssow
*Vrystaat
And I am not even touching on the spelling mistakes elsewhere and everywhere 🙂
postatdo het gesê op Junie 13, 2012
See, your old tricks. This is a man giving you some sound input but you patronize him. Responding to the women is a different matter.
francoiswilliams het gesê op Junie 13, 2012
brussouw is moet…
louisna het gesê op Junie 14, 2012
Yes
Blikskottel het gesê op Junie 15, 2012
Brusow is loshande die beste wat ons het en die afrigter moes ‘n brainfart gehad het toe hy hom nie gekies het nie. Ek was heel tevrede met die kaptein,maar ja Adriaan sal ook daai joppie kan doen.
bloukaap het gesê op Junie 15, 2012
ek dink hulle rus heinrich om reg te wees teen die Aussies en NZ. want daar kan geen vokkin anner rede wees hoekom die beste fetcher oppie aarde nie speel nie
louisna het gesê op Junie 16, 2012
Ja, dis dalk die rede
louisna het gesê op Junie 16, 2012
Ek sal Ariaan nou kies dat hy die job ‘n paar jaar kan hou. Jean is reeds 31.