Natkol

Junie 9, 2012 in Sonder kategorie

Vytjie het

‘n natkol gelaat

nie op die  agterseat nie

want sy’t die trade verlaat

nie op haar skoot nie want

sy’t ‘n sakdoek gehad

Vytjie het

‘n natkol gelaat

nie in haar broekie nie

want sy het oorgeslaan

5 antwoorde op Natkol

  1. ek dink tog hierdie vers is meer as net een ster werd – amper 5 sou ek sê …

  2. louisna het gesê op Junie 9, 2012

    Thanks. Post is duidelik ‘n oorgeslaande wat identiteit soek deur ander af te kraak. Gelukkig steur ek my nie aan haar/hom/dit nie.

  3. endlich het gesê op Junie 9, 2012

    die lekkerste perske bly maar ‘n vy…hoor ek die kaapse mense se.
    hoekom kry ek die idee dat jy steeds op die tienerswangerskap/aborsie topic is?
    pos maar nog, kry dit uit
    of mis ek die punt

  4. louisna het gesê op Junie 10, 2012

    Ok ek sal nog pos

  5. endlich het gesê op Junie 11, 2012

    so dan’s ek reg
    ek lees graag

Los ’n antwoord vir exionperfexi. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.