Aborsie

Junie 8, 2012 in Sonder kategorie

Jou oorsprong

behaaglik

diep in die nag

Jou einde

skrikwekkend

met die ligte af

Jou verlossing

skreiend

in die toilet af

18 antwoorde op Aborsie

  1. lora2me het gesê op Junie 8, 2012

    ‘n Verskriklike einde en besluit.

  2. louisna het gesê op Junie 8, 2012

    Ja, dit bly verskriklik

  3. Modigliani het gesê op Junie 8, 2012

    Sjoe.
    ‘n Besluit wat nie ligtelik gemaak kan word nie.

  4. louisna het gesê op Junie 8, 2012

    Ja, maar deesdae is dit so verspot maklik

  5. Verskoon my Engels : short and bitter (definitely not sweet)
    ns. verskonstruksie is goed en pas mooi by die hartseer tema.

  6. TS het gesê op Junie 8, 2012

    eina

  7. louisna het gesê op Junie 8, 2012

    Baie dankie

  8. louisna het gesê op Junie 8, 2012

    Baie eina ja.

  9. palamino het gesê op Junie 8, 2012

    Uhm…sjoe. Ek weet nie so mooi van die een nie. Maar dis nou naweek en ek gaan nou huistoe en nie verder worrie nie. Maar daars so ‘n ou klein stemmetjie hier diep binne wat vra hoekom ouboert nou op die onderwerp besluit het?)

  10. louisna het gesê op Junie 8, 2012

    Ek het maar net daaraan gedink

  11. endlich het gesê op Junie 8, 2012

    topic vir laaaaang bespreking.
    ek is daarteen en daarvoor

  12. louisna het gesê op Junie 8, 2012

    Ek ook. Na verkragting, beslis ja.

  13. endlich het gesê op Junie 8, 2012

    nie nou nie, ouboet.
    nie nou nie…

  14. louisna het gesê op Junie 8, 2012

    OK, alles reg.

  15. Carol460 het gesê op Junie 8, 2012

    Ja ! Sug !

  16. Perdebytjie het gesê op Junie 8, 2012

    Harde woorde!

  17. louisna het gesê op Junie 9, 2012

    Hard maar waar

  18. louisna het gesê op Junie 9, 2012

    Ja,mens kan seke net sug en jammerkry

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.