Capricorn en Libra saam

Mei 30, 2012 in Sonder kategorie

Bok en skaal
tob dikwels oor
hul grou verhaal

skop en weeg
hul more’s leeg,
reeds 24 jaar

Die sterre maan
teen bok en
weeg in die eg

en tog die
deuntjie draal ‘n
lente-aangesig,

fnuik soms, ja
op en oop, dié
duister kombinasie

4 antwoorde op Capricorn en Libra saam

  1. endlich het gesê op Mei 30, 2012

    die skommelinge van die huwewlikspot

    klink vis en waterdraer dan ni perfek nie?
    leer maar leef en laat leef, dis tog al

  2. louisna het gesê op Mei 30, 2012

    Eintlik steur ek my nie aan die sterre nie.

  3. endlich het gesê op Mei 30, 2012

    ek ook nie. glad nie.
    pure puffel.
    maar tog heimlik amusant

  4. louisna het gesê op Mei 30, 2012

    Heimlik amusant inderdaad.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.