Tyddeel

Mei 28, 2012 in Sonder kategorie

 

Vandat ons weer een is

deel ons tyd

‘n halfvolmaakte

ewigheid

 

op al die plekke waar

ons eenmal was

Die aankleef en die eenwees

word die rigsnoer

vir die prettigheid

van vleesword

 

Sonder die free-for-allgeit

van timeshare

4 antwoorde op Tyddeel

  1. endlich het gesê op Mei 28, 2012

    koester perfekte oomblikke

  2. louisna het gesê op Mei 28, 2012

    Thanks. Ons maak so

  3. exionperfexi het gesê op Mei 28, 2012

    Ja, dit is van al die uitlenery dat die egskeidingsprokureurs deesdae so lekker bank toe lag.

  4. louisna het gesê op Mei 28, 2012

    Einste!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.