Voedselketting

Mei 22, 2012 in Sonder kategorie

 

Jy’s blink en groen

half té groen om natuurlik te lyk

maar groen is groen

en groen is lewe

jou habitat is nat en bruin

wat groei bevorder

Jy dikteer die voerselketting

Jy’s so groen

jy’s aan die

einde van die veredelingsproses

die onderste einde

die voedselketting stop by jou

jou hinderlike, stinkende

en zoemende

metallicgroen

drolbrommer

6 antwoorde op Voedselketting

  1. exionperfexi het gesê op Mei 22, 2012

    slakskyt is nog meer benede, maar die metafore werk goed hier …

  2. louisna het gesê op Mei 22, 2012

    Thanks. Slakskyt is self ‘n mooi metafoor

  3. endlich het gesê op Mei 22, 2012

    jy’t hom lank dopgehou.
    net een vragie – kon jy hom ruik?
    die brommer, meen ek nou

  4. louisna het gesê op Mei 23, 2012

    Yes, hy ruik nie lekker nie. En sy pote is vol spatsels

  5. endlich het gesê op Mei 23, 2012

    be afraid…be very afraid.
    the fly
    grillerig
    oe

  6. louisna het gesê op Mei 23, 2012

    Yes, grillerig

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.