SidTheSloth word bekroon met skeppende prys van die dekade

Maart 24, 2012 in Sonder kategorie

Pryse vir uitmuntende skeppende werk oor die afgelope dekade is gisteraand op ‘n luisterryke funksie by Sun City aan LitNet-bloggers toegeken.

Die skeppende werk wat loshande die meeste lof deur die beoordeelaars toegeswaai is, is die volgende stukkie blogkommentaar deur grootmeester SidTheSloth.

Warped sense of humor you have, Johan. Anyone can plainly see photo 1 is not a real baby, its a piece of afterbirth posing as a baby.

Ever heard of facewash for that nasty pocked marked acne prone skin of yours? Guess not, well that beard hides nothing. Not the fact that you are a neckless spot-prone doos, nor the fact that you are ugly as sin.
 

Tydens die oorhandiging het die Minister van Kultuur die volgende kommentaar deur die beoordeelaars aangehaal:

1    ‘n Kompliment van hierdie metaforiese diepte word nie deur ‘n beginner gemunt nie
2    Hierdie kunswerk laat ‘n karakter in techninicolour leef
3  Briljante werk sonder weerga in die Suid-Afrikaanse kunsgeskiedenis. Wenner moet  beslis internasionaal bekroon word.

 

Naas kategoriewenner in blogkommentaar vir 2012 is SidTheSloth ook bekroon as algehele skeppende woordkunstenaar van die dekade.

20 antwoorde op SidTheSloth word bekroon met skeppende prys van die dekade

  1. Madmoon2 het gesê op Maart 24, 2012

    Jy trol jouself en dan ken jy jouself nog boonop ‘n prys toe.
    minder mooi
    Hou nou op!

  2. louisna het gesê op Maart 24, 2012

    Jy het nie ‘n clue waarvan jy praat nie. Ek blog onder net een naam, maar ek sien talent raak. Hoekom sal ek ophou as jy aanhou?

  3. Madmoon2 het gesê op Maart 24, 2012

    Jy is ‘n bitter eenvoudige dirty old man.
    En nie baie slim nie

  4. louisna het gesê op Maart 24, 2012

    En jy is ‘n ewige soeker wat nooit sal vind nie.

  5. Majora het gesê op Maart 24, 2012

    Is Johan toe gedagvaar?

  6. louisna het gesê op Maart 24, 2012

    Thanks for the stoep visit and congratulations with the award

  7. louisna het gesê op Maart 24, 2012

    Sid, your gift with words is amazing

  8. Ag nee Ouboet,moenie jou andersins oulike blog met sulke vuil besmeer nie.Gaan buitetoe,haal ‘n slag diep asem,sit jou rekenaar vir ‘n week lank af en begin van vooraf.Sulke gemors soos wat nou hier aangaan,is pateties en bring mens nerens!Die feit dat jy in SidThe Sloth se kraal nesmaak,maak jou net so vieslik soos Johan.Kry nou end!

  9. louisna het gesê op Maart 24, 2012

    Thanks vir die advies. Dit is wat ek gaan doen.

  10. Vee nou sommer hierdie stuk gemors wat jy geskryf het ook uit.Ek klink nou soos Ousus.

  11. louisna het gesê op Maart 24, 2012

    Neee Ousus, probeer die humor raaklees. As ek uitvee dan beskuldig hulle my weer van oneerlikheid

  12. Soos jy wil,maar Ousus hou nie van al die vieslikhede nie!Jy moet jou spelling tjek..beoordeelaars is verkeerd gespel!!

  13. louisna het gesê op Maart 24, 2012

    Ok, jammer. Dit was die leeste keer.

  14. Majora het gesê op Maart 24, 2012

    Ouboet lees sy eie geskrifsels op die stoep met ‘n TECHNINIcolour bril. Hy sien geen fout raak wat hy ooit maak nie.

  15. louisna het gesê op Maart 24, 2012

    Korrek.

  16. Madmoon2 het gesê op Maart 24, 2012

    Nee hy gaan die heavies instuur – sy styl, sy DNA

  17. sirpsa het gesê op Maart 24, 2012

    So jy dink SidTheSloth se kommentaar (en natuurlik jou inskrywing hieroor) is baie oulik. Ek persoonlik dink dit is siek. Maar nouja, smaak verskil.

  18. louisna het gesê op Maart 24, 2012

    Gaan drink Brooklax vir jou siekte. En, o ja, lees die stoepreels: As jy nie like nie, pass die point of impact

  19. sirpsa het gesê op Maart 24, 2012

    Hahaha die een oomblik se jy vir my thanks en die volgende braak jy gal.

    Nee hoekom sal ek nou ewe skielik ophou lees? Ek wag dan in spanning vir die klimaks van die hele affere.

  20. louisna het gesê op Maart 25, 2012

    OK

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.