Hoekom trek dom bloggers die meeste bloglese?

Maart 24, 2012 in Sonder kategorie

Moeilike een, maar die feit dat ouboet, wat tans bykans driekeer die hoeveelheid bloglese as die tweede skrywer op die lys het, laat mens inderdaad wonder.

 

Dalk kry lesers hom jammer, wie weet? Maar hoekom selfgeassesseerde intellektuele reuse soos identiteitsoekende Madmoon dom bloggers lees is nie voor-die-handliggend nie.

 

Hoekom ander trolle ouboet lees is dalk ‘n poging om objektiewe lesings oor hulself te kry.  Dalk voel hulle oorgeslaan


oekom

Kan iemand my inlig asb?

54 antwoorde op Hoekom trek dom bloggers die meeste bloglese?

  1. Wanneer gaan jou regsaksie nou begin Ouboet?

  2. Jy is mos so ‘n kenner van die gemene reg.

  3. Unicorn007 het gesê op Maart 24, 2012

    Dis n maklike vraag: Vir dieselfde rede dat Huisgenoot die grootste tydskrifverkoper in Suid Afrika is.

  4. Ag nee nog daai kink bo-op sy jagsgeid ook nie.

  5. Het reeds Charlene.

  6. O ja Ouboet, hoe oorgeslaan dink jy het jou vrou gevoel toe jy die teef (natuurlik net haar skuld) genaai het?

  7. Madmoon2 het gesê op Maart 24, 2012

    Vir dieselfde rede as wat Jerry Springer kaartjies verkoop – om te sien hoe Ouboet met sy beperkte intellek maar inflated ego ‘n absolute poeopol van homself maak oor en oor en oor.
    Jerry! Jerry! Jerry!

  8. Madmoon2 het gesê op Maart 24, 2012

    Moet jy nie maar vir Mammie regshulp aanbied nie, dalk weet sy netnie hoe om van die drol ontslae te raak nie – verkoop hom aan Anha!

  9. Charlene se trophy WIfe uitkyk op die lewe slaan weer toe.

  10. Majora het gesê op Maart 24, 2012

    Dis jyself wat nie genoeg van jou eie woorde kry nie. As jy elke 5 sekondes ‘n inskrywing kan maak, kan jy seker ‘n 1000 keer ‘n dag jouself lees ook.

  11. Unicorn007 het gesê op Maart 24, 2012

    @ madmoon: Ek sien wat jy bedoel. Desperate times calling for desperate measures.

  12. So toe Ouboet op ‘n skaal van 1 tot 10 hoe oorgeslaan het mammie gevoel en hoe trots was Ouboet toe jy op die teef gelê en hyg het net oor sy mooi gegrimeer was.

  13. louisna het gesê op Maart 24, 2012

    Thx

  14. sirpsa het gesê op Maart 24, 2012

    Jy moenie die getal bloglese verwar met die getal lesers nie. Dis maar dieselfde groepie mense (waarvan jy ook deel is) wat oor en oor kom kyk of hier nuwe kommentare is, m.a.w. hoe die fight ontwikkel. Ek self gaan nou bietjie teruglees hier by jou om agter die kap van die byl te kom, so as jy nou ‘n hele paar bladlese bykry, dis maar net ek.

  15. louisna het gesê op Maart 24, 2012

    Seker na Johan v(s) ouboet XXXXIV.Jou opbouende angssweet deur repeterende herhalings tot nou toe is bloot te komies om ‘n goeie storie met feite op te fok.

  16. louisna het gesê op Maart 24, 2012

    Thx

  17. louisna het gesê op Maart 24, 2012

    Anha, ek en jy hoef ons nie aan ‘n pateet kwadraat te steur nie

  18. Madmoon2 het gesê op Maart 24, 2012

    En dan natuurlik is daar die 3 maatjies Anha, dar Doer en Charlene..

  19. louisna het gesê op Maart 24, 2012

    Thx biscuits

  20. Madmoon2 het gesê op Maart 24, 2012

    Net ‘n dom blogger gaan ‘n trol wat nie eens op litnet blog nie ‘n prys toeken, dis baie snaaks.Litnet takes the Big prize

  21. Dom lesers hou van dom skrywes…voorie hand-liggend huh….

  22. Pateet Kwadraat – is dit nou hoe jy jou vrou aan die teef beskryf het Ouboet?

  23. Jy het met regsaksie gedreig Ouboet. Lyk nou of jy te veel van ‘n lafaard is om dit deur te voer. Nou lieg en bedrieg jy maar net verder. Toe wanneer doen jy nou iets. Net jy glo jou spin oor die aangeleentheid.

  24. louisna het gesê op Maart 24, 2012

    Madmoon, jou IK sal waarskynlik nie die mediaan in die Witrandkliniek in Potch haal nie. Kry dus vir jou ‘n nuwe emosionele aftosplek

  25. louisna het gesê op Maart 24, 2012

    Jou opbouende angssweet gaan ons laat kots

  26. Kom gee ons die feite. Nee jy sal nie. Jy sal n storie opmaak oor hoekom jy nie die feite gaan gee nie verdoesel agter beledigings en jouself oortuig jy is die wenner. Al wat jy nie gaan doen nie is feite gee.

  27. louisna het gesê op Maart 24, 2012

    Jy het vergeet ek is Ryperd wat jou snotklappe gegee het.

  28. louisna het gesê op Maart 24, 2012

    Jou angssweet raak nou werklik irriterend.

  29. Ek dink nie jy weet wat angssweet beteken nie of jy projekteer.

  30. jeanihess het gesê op Maart 24, 2012

    Sjoe!

  31. louisna het gesê op Maart 24, 2012

    Toevallig is ek gekwalifiseerd om die feit te konstateer

  32. louisna het gesê op Maart 24, 2012

    Welkom op die stoep jeanius

  33. Die feite Ouboet.

  34. louisna het gesê op Maart 24, 2012

    ‘n Soekende gek demonstreer sy algehele inferiority voor die hoofpawiljoen

  35. Unicorn007 het gesê op Maart 24, 2012

    @ Aspris: Ongelukkig gaan jy nie die volle prentjie kry nie. Ouboet het n pos gedoen waar hy gespog het met die feit dat hy sy vrou verneuk het met sy sekretaresse wie hy die blaam gegee het as n verleidelike teef. Hy het daarna toe hy besef watter totale idioot hy van homself gemaak het die pos uitgevee.

    Ja ek weet, truth is stranger than fiction.

  36. sirpsa het gesê op Maart 24, 2012

    Dankie Darwinia, dit spreek nogal boekdele.

  37. jeanihess het gesê op Maart 24, 2012

    Seker maar ‘stoep’, maar ek wil liewer net ‘n koppie boeretroos he?

    Wou nou seg ‘slanggif’ maar dit klink bietjie straf vir jou pos!

  38. asfghrtjf het gesê op Maart 25, 2012

    n2012 comes, in order to thank everyone, characteristic, novel style, varieties, low price and good quality, and the low sale price. Thank everyone

    ==== ( http://www.fullmalls.com ) =====

    ==== ( http://www.fullmalls.com ) =====

    $33 True Religion jeans, Ed Hardy jeans,LV,Coogi jeans,Affliction jeans

    $30 Air Jordan shoes,Shox shoes,Gucci,LV shoes

    50%Discount winter fashion :Sandle,t-shirt,caps,jerseys,handbag and brand watches!!!

    $15 Ed Hardy ,LV ,Gucci Bikini

    $15 Polo, Ed Hardy, Gucci, LV, Lacoste T-shirts

    $25 Coach,Gucci,LV,Prada,Juicy,Chanel handbag,

    $10 Gucci,Ed Hardy sunglasses

    $9 New Era caps.

    give you the unexpected harvest

    ==== ( http://www.fullmalls.com ) =====

    ==== ( http://www.fullmalls.com ) =====

    ==== ( http://www.fullmalls.com ) =====

    ==== ( http://www.fullmalls.com ) =====

    ==== ( http://www.fullmalls.com ) =====

    ==== ( http://www.fullmalls.com ) =====

  39. smella het gesê op Maart 25, 2012

    Ouboet, ek’t jou blog oor jou vrou-verneukery gemis………, maar indien dit waar is, het ek ALLE respek vir jou verloor.

    Dan is jy soos die meeste ander mans…….’N VARK!

  40. louisna het gesê op Maart 25, 2012

    Jou keuse

  41. louisna het gesê op Maart 25, 2012

    Heelike boeretroos op die stoep

  42. smella het gesê op Maart 25, 2012

    Jy bepaal die keuse.

    Dis sad Ouboet, nie van jou verwag nie……….

  43. sirpsa het gesê op Maart 25, 2012

    Hier’s ek gou weer terug om te sien watse nuwe kommentare hier is, so hierdie ekstra bladlees is weer maar net ek.

  44. sirpsa het gesê op Maart 25, 2012

    Smella, dit is so dat hierdie hele storie sad is, maar dit pla my dat jy nou se^ meeste mans is varke. Dalk in jou verwysingsingsraamwerk, maar beslis nie in myne nie. Dit is wel so dat die enkele varke die grootste skade aanrig.

  45. jeanihess het gesê op Maart 25, 2012

    🙂

  46. safdghtrj het gesê op Maart 26, 2012

    shop:

    n2012 comes, in order to thank everyone, characteristic, novel style, varieties, low price and good quality, and the low sale price. Thank everyone
    ==== ( http://www.fullmalls.com) =====

    we accept PAYPAL/credit card payment and all the products are the FREE shipping .

    ——————-

    Air jordan(1-24)shoes $33

    UGG BOOT $50

    Nike shox(R4,NZ,OZ,TL1,TL2,TL3) $33

    Handbags(Coach lv fendi d&g) $33

    Tshirts (Polo ,ed hardy,lacoste) $16

    Jean(True Religion,ed hardy,coogi) $30

    Sunglasses(Oakey,coach,gucci,Armaini) $12

    New era cap $9
    ,
    Bikini (Ed hardy,polo) $18

    FREE SHIPPING

    ==== ( http://www.fullmalls.com) =====

  47. louisna het gesê op Maart 26, 2012

    Baie dankie. Ek wens ander kon dit ook so insien soos jy.

  48. UNPOCO het gesê op Maart 26, 2012

    Hoekom dink mense soos jy ander mense is dom? Ons almal kan vir onsself uitwerk dat jy jou bladlese manipuleer. Meeste mense weet jy sit ten minste ‘n uur daai F5 knoppie en druk. Ha-ha! Nie so dom soos jy dink nie

  49. monetsa het gesê op Maart 27, 2012

    jislaai maar hier is dit besig ouboet, wat het gebeur hiiihiii ek kom lees in alle geval hier…mense en hulle dinge.. 🙂

  50. louisna het gesê op Maart 27, 2012

    Welkom op die stoep

  51. endlich het gesê op Maart 30, 2012

    Aijaijai
    WTF!!!!
    Blog tog oorlat jy dit vir jouself doen, lees waar jy wil en soos ouboet se as jy dit nie laaik nie – move!
    EK verstaan rerig nie die spul se probleem nie. En who cares wie lees en hoeveel keer!!!!
    Ek respekteer die feit dat jy kon bieg oor jou foutjie en dat jy en vroutjie steeds saam is se ongelooflik baie van jou vrou . Dis nie maklik om aan te beweeg na so ‘n flater nie.
    Laat weet my sodra jy terug is, dalk in ‘n ander vorm/ naam – ek sal wil lees

  52. louisna het gesê op Maart 30, 2012

    Thanks. Ek maak so

  53. degbdxij het gesê op November 7, 2012

    Sourire aux l猫vres, l’actrice connue pour son r么le dans “Casino Royale” a pris la pose aux c么t茅s d’Ewan McGregor, son compagnon sur le tournage et de David Mackenzie, le r茅alisateur de ce long-m茅trage.. uggs
    canada goose jackets goose canada chateau parka canada goose http://www.chilliwackbomberoutlet.com
    canada goose clearance Ubguivhrk Canada Goose Expedition Parka

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.