Nog genealogiese uitdagings en geleenthede

Maart 21, 2012 in Sonder kategorie

Die boekmaak was groot pret, maar daar is ‘n paar uitstaande takies wat ek eendag nog sal wil afgehandel , soos om:

  •  ‘n Paar weke in die Kaapse argiewe te gaan rondkrap. Die meeste van my inligting is in die Pretoriase argief gevind.  Ek dink in die Kaap lê daar nog ‘n paar stukkies inligting rond. Ek sal graag meer oor Adriaantjie van Katrhyn, ‘n  kleurlingvoorsaat uit Ma se familie wil weet
  • Pa se Iteliaanse roos in Italië se spore te gaan soek
  • Sy volledige reis deur die oorlog te gaan “wandel.” Ek het redelike volledige inligting oor die bewegings van 4/22 Artillerieveldregiment, maar ek will die points of impact self gaan besoek.
  • ‘n Tydjie in die Franse stad Metz te gaan rondkrap. Die eerste spore oor die familie gaan terug tot by die muurbouer Jean Nadel in 1520 van Metz.
  • My 6x Grootoupagrootjie Philippe Naudé se spore te gaan soek in Duitsland. Hy was Professor in Wiskunde by die  Joachimstal Gimnasium in Berlyn

Groete en lekker dag..

15 antwoorde op Nog genealogiese uitdagings en geleenthede

  1. Wie is die mooi vrou?Was jou ma ‘n van Wyk?

  2. louisna het gesê op Maart 21, 2012

    Die mooi vrou is Giana, pa se Italiaanse roos. Ek het haar poskaarte aan hom tydens die oorlog laat vertaal.

    Ma was ‘n nooi van den Heever. Oumagrootjie Naude se pa was van Wyk.

  3. louisna het gesê op Maart 21, 2012

    Die mooi vrou is Giana, pa se Italiaanse roos. Ek het haar poskaarte aan hom tydens die oorlog laat vertaal.

    Ma was ‘n nooi van den Heever. Oumagrootjie Naude se pa was van Wyk.

  4. louisna het gesê op Maart 21, 2012

    Petrus Pap het sopas op jou inskrywing “Nog genealogiese uitdagings en geleenthede” kommentaar gelewer:

    “‘n MOB met Anha mskien?”

  5. louisna het gesê op Maart 21, 2012

    Dalk ‘n moontlikheid

  6. Ook van Wyks in manlief se familie.Net gewonder,maar daar is seker duisende van hulle.In Namibie is baie Rehobothbasters met van Wyk as van.Blykbaar het hulle die vanne van hul blanke base aangeneem en van hulle het saam getrek tydens die Dorsland trek.

  7. louisna het gesê op Maart 21, 2012

    Ja, daar was en is baie van Wyks

  8. Majora het gesê op Maart 21, 2012

    Weer bieg miskien en belowe om dit nie weer uit te vee nie?

  9. Majora het gesê op Maart 21, 2012

    Ek voel genope om te sê: “Spot on, Petrus Pap”.

  10. dfgreher het gesê op Maart 22, 2012

    2012 comes, in order to thank everyone, characteristic, novel style, varieties, low price and good quality, and the low sale price. Thank everyone

    ==== ( http://www.fullmalls.com ) =====

    ==== ( http://www.fullmalls.com ) =====

    $33 True Religion jeans, Ed Hardy jeans,LV,Coogi jeans,Affliction jeans

    $30 Air Jordan shoes,Shox shoes,Gucci,LV shoes

    50%Discount winter fashion :Sandle,t-shirt,caps,jerseys,handbag and brand watches!!!

    $15 Ed Hardy ,LV ,Gucci Bikini

    $15 Polo, Ed Hardy, Gucci, LV, Lacoste T-shirts

    $25 Coach,Gucci,LV,Prada,Juicy,Chanel handbag,

    $10 Gucci,Ed Hardy sunglasses

    $9 New Era caps.

    give you the unexpected harvest

    ==== ( http://www.fullmalls.com ) =====

    ==== ( http://www.fullmalls.com ) =====

    ==== ( http://www.fullmalls.com ) =====

    ==== ( http://www.fullmalls.com ) =====

    ==== ( http://www.fullmalls.com ) =====

    ==== ( http://www.fullmalls.com ) =====

    ==== ( http://www.fullmalls.com ) =====

    ==== ( http://www.fullmalls.com ) =====

    ==== ( http://www.fullmalls.com ) =====

  11. louisna het gesê op Maart 22, 2012

    Niks om oor te bieg nie

  12. louisna het gesê op Maart 22, 2012

    Thanks

  13. mark het gesê op April 23, 2013

    Ek het onlangs die voorreg gehad om beide Metz en Berlyn te besoek. Ons het Metz meer geniet at Parys! Deele v d stadsmuur en poort bestaan nog sowel as die Rue St Vincent waar die Naudes gewoon het. Of die ou huise wat tans daar is van dieselfde tyd dateerweet ek egter nie. In Berlyn het ons die Franse kerk besoek sowel as hugenootemuseum. Lg bietjie teleurstelling want als net I duits en frans. Die van verskein wel op dokumente wat uitgestaliis

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.