Die jaar 2020

Maart 20, 2012 in Sonder kategorie

My beroep word daagliks deur ‘n horison genaamd die toekoms gevoed, gestreel en soms ook gekoggel.

Ek deel graag nog iets uit my aanbieding oor strategising by die vrouekonferensie in Mei.

Ek haal die futuris Alvin Toffler, een van die skerper lede van die homo sapiens, aan:

  • In die laaste 50,000 jaar was daar 800 leeftye van gemiddeld 62 jaar elk.  
  • Van hierdie 800 het 650 in grotte geleef.
  • Slegs gedurende die laaste 70 leeftye was dit moontlik om sinvol tussen leeftye met mekaar te kommunikeer omdat skryf dit toe eers moontlik hemaak het .  
  • Slegs gedurende die laaste 6 leeftye het mense die gedrukte woord gesien.
  • Slegs gedurende die laaste 4 leeftye is tyd akkuraat gemeet.
  • Slegs in die laaste 2 leeftye het ons elektriese motors gesien
  • Die meeste materiele goedere is eers in die laaste leeftyd (ons s’n) ontwikkel.
  • ‘n Bekende ekonoom het in 1990 gesê: Ek is in die middel van die mens se geskiedenis gebore. Net soveel het gebeur sedert my geboorte as voor my geboorte.  

 Die tempo van verandering neem skrikwekkend toe. Dus, hoe gaan 2020 lyk?

  • Bietjie vroeg om te sê, maar dit gaan effens anders lyk as nou
  • “Social media” gaan krities belangrik in die sakewêreld wees
  • Die selfoon het ten minste die kredietkaart vervang
  • Die “growing middleclass” gaan die meeste koopkrag in die ekonomie hê
  • Die groen agenda gaan oorheers
  • Wêreldwyd word mense baie ouer, te spyte van Vigs
  •  Volgens ingeligte bronne gaan Koning se sport steeds nommer een bly

Geniet julle dag. Ek ry netnou Oos Rand toe en keer hopelik voor die middagspitsverkeer terug.

15 antwoorde op Die jaar 2020

  1. DallaSePa het gesê op Maart 20, 2012

    Ek werk ook in 10, 15, 20 of 25 jaar grepe.

  2. DallaSePa het gesê op Maart 20, 2012

    Ek werk ook in 10, 15, 20 of 25 jaar grepe.

  3. louisna het gesê op Maart 20, 2012

    Dit werk

  4. louisna het gesê op Maart 20, 2012

    Yes, dit werk

  5. vdmbj het gesê op Maart 20, 2012

    Ek weet van Toffler se werk. Het al van sy goet gelees. Dis interessant maar ek wil nie eens so ver vooruit dink nie. Maar dit is tog interessant wat hy vermoed.

  6. Vetjan het gesê op Maart 21, 2012

    62×4=248

    Fail

  7. dfhjyulyu het gesê op Maart 21, 2012

    n2012 comes, in order to thank everyone, characteristic, novel style, varieties, low price and good quality, and the low sale price. Thank everyone

    ==== ( http://www.fullmalls.com ) =====

    ==== ( http://www.fullmalls.com ) =====

    $33 True Religion jeans, Ed Hardy jeans,LV,Coogi jeans,Affliction jeans

    $30 Air Jordan shoes,Shox shoes,Gucci,LV shoes

    50%Discount winter fashion :Sandle,t-shirt,caps,jerseys,handbag and brand watches!!!

    $15 Ed Hardy ,LV ,Gucci Bikini

    $15 Polo, Ed Hardy, Gucci, LV, Lacoste T-shirts

    $25 Coach,Gucci,LV,Prada,Juicy,Chanel handbag,

    $10 Gucci,Ed Hardy sunglasses

    $9 New Era caps.

    give you the unexpected harvest

    ==== ( http://www.fullmalls.com ) =====

    ==== ( http://www.fullmalls.com ) =====

    ==== ( http://www.fullmalls.com ) =====

    ==== ( http://www.fullmalls.com ) =====

    ==== ( http://www.fullmalls.com ) =====

    ==== ( http://www.fullmalls.com ) =====

    ==== ( http://www.fullmalls.com ) =====

  8. louisna het gesê op Maart 21, 2012

    Thanks vir die inloer

  9. louisna het gesê op Maart 21, 2012

    Tofler is ‘n groot gees.

  10. louisna het gesê op Maart 21, 2012

    Ek ook.

  11. Baie om oor na te dink.Ek verstaan net nie die koning se sport nie..seker te dof?

  12. louisna het gesê op Maart 21, 2012

    Dit is kinners maak.

  13. Hehe!Hoe skaam kry ek nou!Eish Ouboet,man!

  14. louisna het gesê op Maart 21, 2012

    Jammer

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.