Hoekom is vroue-entrepreneurs beter as mans?

Maart 19, 2012 in Sonder kategorie

Ek is gevra om ‘n groep vrouens tydens ‘n konferensie toe te spreek oor “Women and strategising.”

Tydens die voorbereiding kom ek toe af op ‘n stuk navorsing af wat gefokus het op  redes hoekom vroue-entrepreneurs beter as mans is. Jammer ek plak sommer  een van die PowerPoint slides wat ek gaan gebruik:

What makes women entrepreneurs different from men?

•    They have a  stronger focus on values.
•    They will ask for help. Men normally don’t
•    They focus more on the working environment
•    Male entrepreneurs see their businesses as a machine, while female   entrepreneurs see it as a living organism.
•    Many male entrepreneurs may overlook the fact that the “parts” are going bad because the machine as a whole is not in great condition.
•    Women entrepreneurs focus more on making sure the work environment is comfortable to obtain the best performance from their employees, rather than expecting the best from their employees despite the work environment.
•    Women entrepreneurs tend to focus on building a business so strong that it could function completely and successfully without them.
•    Women entrepreneurs are more like the “conductor of the symphony – the person who doesn’t make the noise, but pulls it all together.”

Geluk aan die meisies.

Mooi dag verder.

16 antwoorde op Hoekom is vroue-entrepreneurs beter as mans?

  1. TS het gesê op Maart 19, 2012

    Daar is darem ook baie mans wat ongelooflik uitblink op die gebied. Mans is gewoonlik meer bereid om kanse te waag eb 100X minder emosioneel oor alles.

  2. louisna het gesê op Maart 19, 2012

    Ja, jy is ook reg.

  3. Hulle weet presies hoe om die fortuine waarop hulle sit aan te wend om mans sover te kry om iets te koop.

  4. louisna het gesê op Maart 19, 2012

    Ja, dit is nogal so

  5. erikavz het gesê op Maart 19, 2012

    Ag ons is baie ‘spesenjaal’ wys jou ons is nie net die skoner geslag nie……

  6. louisna het gesê op Maart 19, 2012

    Baie waar. Heildronk op julle.

  7. Hey Ouboet. Dit is baie interessant. Ek is nou besig met ‘n site waar ek sulke interessante inligting wil plaas. As jy jou speech klaar geskryf het, kan ek hom nie op my site plaas, met jou besonderhede nie?

  8. bgv het gesê op Maart 19, 2012

    Goeie pos.

  9. louisna het gesê op Maart 19, 2012

    Baie dankie Anri

  10. louisna het gesê op Maart 19, 2012

    Yes, maar dit is net PowerPoint met woorde en clues. Geen lank stuk teks Is dit OK? Thanks vir die inloer Maryke

  11. avega het gesê op Maart 19, 2012

    Geen maatskappy kan ordentlik operate sonder vroue (in bestuursposisies)nie.

  12. louisna het gesê op Maart 19, 2012

    Ek stem nogal saam

  13. STC het gesê op Maart 21, 2012

    Haha..gistraand geslaap in b&b…en kan net ‘n man wees wat die “plug” ver van spieeltafel “enterpreneur”…

  14. louisna het gesê op Maart 21, 2012

    Ja, mans kan dom wees

  15. STC het gesê op Maart 21, 2012

    nie soseer dom as onvermoee om vroulike behoeftes te verstaan.

  16. louisna het gesê op Maart 22, 2012

    Baie waar

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.