Song vir Lisa

Februarie 15, 2012 in Sonder kategorie

Hier is vir jou ‘n mooi song.

Ons matriekreunie se fotos is by http: //www.facebook.com/groups/268282626572628/283984238335800/

Sorry as die link nie werk nie, search vir Hoërskool Voortrekkerhoogte 1971 as jy in Facebook is.

 

4 antwoorde op Song vir Lisa

  1. TS het gesê op Februarie 15, 2012

    Ek moet in die bui wees om vir so klomp onbekende mense te kyk…
    Lekker dag.

  2. Ek voel ook so. Laat maar verbygaan.

  3. Sorry, ek het nie gesien nie. Baie dankie. Miskien moet ek die dvd vir hulle probeer opspoor.

  4. Yes. Ek glo jy sal hom kry. Of download en sny die CD self.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.