Valentynsdag.
Februarie 14, 2012 in Sonder kategorie
Geniet hierdie storietjie
‘n Man stap by die blommewinkel in en bestel twee ruikers. Hy vertel die gewone R 200 ruiker gaan na sy ma toe. Hy is baie lief vir haar want sy het hom goed grootgemaak. Die R 1000 job is vir sy vrou. Sy is die lig in sy lewe en die beste ma vir sy kinders.
Die waarheid: Die R 200 ruiker is vir sy vrou en die R 1000 job is vir spykertjie.
Ware verhaal
Geniet Valentynsdag.
Doubtingthomas het gesê op Februarie 14, 2012
Eish.
Madhatter het gesê op Februarie 14, 2012
Sad.
Waarheid is daar is baie sulke gevalle.
louisna het gesê op Februarie 14, 2012
Dit gebeur om ons. Mense bly mens
louisna het gesê op Februarie 14, 2012
Heelwat.
TS het gesê op Februarie 14, 2012
Sulke oneerlikheid maak my baie hartseer
Blikskottel het gesê op Februarie 14, 2012
Die tipes kry mens orals….dose.
louisna het gesê op Februarie 14, 2012
Ek stem. Hulle behoort almal uitgevang te word en die enorme punches vat wat hulle verdien
louisna het gesê op Februarie 14, 2012
Ja, dit is seker die ernstigste vorm van oneerlikheid
lora2me het gesê op Februarie 14, 2012
My kind het as kelner altyd gesien hoe ‘n man van die plaaslike bank twee keer kom eet – met twee verskillende vrouens: een van die bank en die ander een sy vrou. Raai met wie het hy die meeste gesels en vir wie het hy die stoel uitgetrek.
HeavyHenry het gesê op Februarie 14, 2012
Mens wonder wat sy vrou doen, of nie doen nie, om dit te verdien…
postatdo het gesê op Februarie 14, 2012
Your story?
pienkvolla het gesê op Februarie 14, 2012
‘n Man is ‘n bok.
En ‘n bok is ‘n bliksem.
louisna het gesê op Februarie 14, 2012
Dit is so waar
louisna het gesê op Februarie 14, 2012
No, but a true tory
louisna het gesê op Februarie 14, 2012
Ja, it is skandalig
louisna het gesê op Februarie 14, 2012
Spykertjie natuurlik
louisna het gesê op Februarie 14, 2012
Yes. Mooi dag daar ook en dankie vir die kuiertjie.