Valentynsdag.

Februarie 14, 2012 in Sonder kategorie

Geniet hierdie storietjie

‘n Man stap by die blommewinkel in en bestel twee ruikers. Hy vertel die gewone R 200 ruiker gaan na sy ma toe. Hy is baie lief vir haar want sy het hom goed grootgemaak. Die R 1000 job is vir sy vrou. Sy is die lig in sy lewe en die beste ma vir sy kinders.

Die waarheid: Die R 200 ruiker is vir sy vrou en die R 1000 job is vir spykertjie.  

Ware verhaal

Geniet Valentynsdag.

17 antwoorde op Valentynsdag.

  1. Sad.
    Waarheid is daar is baie sulke gevalle.

  2. Dit gebeur om ons. Mense bly mens

  3. Heelwat.

  4. TS het gesê op Februarie 14, 2012

    Sulke oneerlikheid maak my baie hartseer

  5. Die tipes kry mens orals….dose.

  6. Ek stem. Hulle behoort almal uitgevang te word en die enorme punches vat wat hulle verdien

  7. Ja, dit is seker die ernstigste vorm van oneerlikheid

  8. My kind het as kelner altyd gesien hoe ‘n man van die plaaslike bank twee keer kom eet – met twee verskillende vrouens: een van die bank en die ander een sy vrou. Raai met wie het hy die meeste gesels en vir wie het hy die stoel uitgetrek.

  9. Mens wonder wat sy vrou doen, of nie doen nie, om dit te verdien…

  10. Your story?

  11. ‘n Man is ‘n bok.
    En ‘n bok is ‘n bliksem.

  12. Dit is so waar

  13. No, but a true tory

  14. Ja, it is skandalig

  15. Spykertjie natuurlik

  16. Yes. Mooi dag daar ook en dankie vir die kuiertjie.

Los ’n antwoord vir louisna. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.