Eerste af-van-skaam-af-inskrywing vir 2012

Februarie 14, 2012 in Sonder kategorie

Nou die aand toe ons manne vleisbraai by die reunie gebruik ‘n ou skoolvriend ‘n skreeusnaakse Confucius-idioom:

When man takes problem in own hand, solution will land on chest.

Groete.

15 antwoorde op Eerste af-van-skaam-af-inskrywing vir 2012

  1. Jissie julle manne is skerp. Was die idee om grappies te vertel wat in Std. 7 snaaks was?

  2. Ek het regtig laas in Std. 7 gedink Confucius grappies is snaaks. Blond jokes het gekak iewers in matriek. Ek het nooit geweet hoekom die blond grappies nie snaaks is nie tot ek jou ontmoet het Anha. Toe leer jy my dat blond grappies nie snaaks is nie want dis nie waar nie.

  3. Thanks Anha. Hy is nie naastenby opgewasse teen jou vlymskerp brein nie

  4. Meer as sewe keer die bevolking van die planeet?

  5. Jis Ouboet kan jy enigsins slymeriger probeer om in Anha se panties in te klim?

  6. Ek het nie fans nie. Net mense wat versigtig is vir my. Het Modderkoekie nou vir altyd gequit of kan ons maar die office pool begin?

  7. Mens kan haar nie vra nie. Sy het haar krieketkolf gevat en gefokoff. Jissie as Adage bang was vir disapproval sou jy haar mos lankal van die blogs af gejaag het. Of dink jy, jy approve?

  8. Ek het dan net nou die dag aan jou bewys jy is skynheilig Anha – is dit alweer tyd vir heropleiding?

    Ek kan ongelukkig nie vandag nie want ek gee ‘n paar rassiste op Facebook probleme.

  9. Ai Anha, weet jy hoe lekker is dit vir my dat ons nie meer fight nie?

  10. Anha, thanks vir jou kuiertjies op die stoep. Ouboet waardeer.

  11. Ouboet waardeer jou kuiertjies op sy stoep. Gaan sit tog nou op die omie se skoot voor ons almal in sy kwyl verdrink.

  12. afafaf het gesê op Februarie 14, 2012

    Skreeusnaaks? Jy is GROAS.

  13. Dis ook net as jy op sy rug is tydens die aksie…

  14. Skerp van jou

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.