Uitruilstudent in Duitsland

Februarie 5, 2012 in Sonder kategorie

Om die een of ander rede tel die blote feit dat ‘n kind ‘n uitruilstudent was, geweldig baie punte op ‘n CV as hy/sy aansoek doen om universiteitstoelating, vir beursaansoeke en ander voorregte.
 
In sy  graad 11-jaar (standerd nege) kom vroulief met die inisiatief dat Kleinboet moet aansoek doen om as uitruilstudent Duitsland toe te gaan. So gesê so gemaak. Die keuringsproses was nogal streng, maar Kleinboet het dit gemaak en vir ’n volle 5 weke Duitsland toe gegaan. Die laaste 4 dae was hulle Stitserland toe.

Deel van die keuringsproses was ‘n toespraak oor ‘n natuurverskynsel voor ‘n paneel van beoordelaars. Toe praat hy oor die Soutpankrater noord van Pretoria, wat ‘n groot sukses was.

Ofskoon baie duur, het ons besef dat hy as gevolg van sy goeie prestsies ’n 5-jaar skoolbeurs gekry het en dus vir 5 jaar geen skoolgeld betaal het nie. In ruil vir die besparing het ons hom onvoorwaardelik Duitsland toe gestuur.

Hy bly by baie goeie mense in Duitsland en ons het gereeld geskype.  Danksy die lesse deur die huismoeder (‘n Musiekonderwyseres) leer Kleinboet  harp speel en hy stuur gereeld vir ons youtube videos.

Terug op die lughawe in Johannesburg kom al die meisies en gee hom ’n lekker hug.

22 antwoorde op Uitruilstudent in Duitsland

  1. fgjfgj het gesê op Februarie 5, 2012

    ==== http://www.proxy4biz.com

    top Nike air Jordan shoes33$,Air Force 1 33$, Nike dunks SB shoe,Nike Shox shoe. Wholesale Cheap Nike shoes with discount jersey, High quality T-shirts,ED hardy t-shirts,ED Hardy hoodies,ED hardy shoes,ED hardy Jeans,Evisu shoes,GUCCI shoes,LV Handbag,Chanel Handbag
    Lv,Gucci,Prada,Coach,Chanel Women sandal is $30
    DG,JUICY,Lv,Gucci,Coach Hand-bag price is $35

    Jordan (1-22)&2009 shoes $45
    Nike shox(R4,NZ,OZ,TL1,TL2,TL3) $35

    Handbags(Coach lv fendi d&g) $30

    Tshirts (Polo ,ed hardy,lacoste) $13

    Jean(True Religion,ed hardy,coogi) $30

    Sunglasses(Oakey,coach,gucci,Armaini) $15
    N
    bikini $18
    ==== http://www.proxy4biz.com ====

    ==== http://www.proxy4biz.com ====

    ==== http://www.proxy4biz.com ====

  2. louisna het gesê op Februarie 5, 2012

    Kry koers asb

  3. so ‘n ondervinding het net geen vergelyking te kry deur plaaslik op te lees en dokkies te kyk oor iets nie. van kleins af het ek gelet hoe elke trip na ‘n nuwe plek, in SA of uit, my telg se woordeskat, mensekennis en net verstaan van die wêreld verbreed. net so jou beskrywing van 14 jaar gelede geniet

  4. TS het gesê op Februarie 5, 2012

    Behalwe die die voordele vir die CV, is dit ‘n ongelooflik ondervinding.

    *Fluister* die drukkersduiwel was vanoggend bedrywig hier by jou?

  5. louisna het gesê op Februarie 5, 2012

    Yes.Puik ondervinding. Spelling/tikfoute is nie my sterkpunt nie, maar ek het een reggemaak.

  6. louisna het gesê op Februarie 5, 2012

    Puik. Ek stem. Gelukkig het ons die voorreg gehad om ons kinders ruim die wêreld te laat sien. Baie skooltake/toesprake het uit reise voortgespruit soos World trade centre en ground zero.

  7. louisna het gesê op Februarie 5, 2012

    Thsnks. Hy was meer beindruk met die Duitse tegnologie, daarom dat hy besluit het om ingenieurswese te gaan swot.

  8. louisna het gesê op Februarie 5, 2012

    Ja, jy is reg.

  9. avega het gesê op Februarie 5, 2012

    laat my nou terugdink aan die tyd wat ek uitruilstudent in Duisland was. Omdat ek nie kon Duits praat nie, is ek by ‘n welbelese en wydberese familie geplaas, wat my toe Frankryk, Holland en België toe geneem het. Het ook ‘n Europese Kersfees ervaar. Dit verbreed nogal mens se wêrelduitkyk, maar sjoe ek moes SA se politiek verduidelik, verdedig tot satwordens toe. In daai tyd het hulle werklik nog gewonder waarom ek dan wit was en gevra van watter land in Suid Afrika ek kom.

  10. avega het gesê op Februarie 5, 2012

    O en daar was nie computers nie, het poskaarte geskryf en gepos.

  11. Dis ‘n ondervinding wat min kinders die voorreg het om te hê.
    Jy het ‘n slim vrou ; )

  12. louisna het gesê op Februarie 5, 2012

    Thanks Lou. As ma, ouma en leerkrag toon jy baie insig.

  13. louisna het gesê op Februarie 5, 2012

    Pragtig. Ja, die politiek pla. Ek het Duits in MAtriek gehad en kan dit effens praat.

  14. louisna het gesê op Februarie 5, 2012

    Ja, dit was die goeie ou dae

  15. Switser…

  16. fgjfgj het gesê op Februarie 5, 2012

    ==== http://www.proxy4biz.com

    top Nike air Jordan shoes33$,Air Force 1 33$, Nike dunks SB shoe,Nike Shox shoe. Wholesale Cheap Nike shoes with discount jersey, High quality T-shirts,ED hardy t-shirts,ED Hardy hoodies,ED hardy shoes,ED hardy Jeans,Evisu shoes,GUCCI shoes,LV Handbag,Chanel Handbag
    Lv,Gucci,Prada,Coach,Chanel Women sandal is $30
    DG,JUICY,Lv,Gucci,Coach Hand-bag price is $35

    Jordan (1-22)&2009 shoes $45
    Nike shox(R4,NZ,OZ,TL1,TL2,TL3) $35

    Handbags(Coach lv fendi d&g) $30

    Tshirts (Polo ,ed hardy,lacoste) $13

    Jean(True Religion,ed hardy,coogi) $30

    Sunglasses(Oakey,coach,gucci,Armaini) $15
    N
    bikini $18
    ==== http://www.proxy4biz.com ====

    ==== http://www.proxy4biz.com ====

    ==== http://www.proxy4biz.com ====

    ==== http://www.proxy4biz.com ====

    ==== http://www.proxy4biz.com ====

    ==== http://www.proxy4biz.com ====

    ==== http://www.proxy4biz.com ====

    Bikini (Ed hardy,polo) $18

  17. louisna het gesê op Februarie 5, 2012

    Thanks Henry

  18. louisna het gesê op Februarie 5, 2012

    Skoert

  19. Vetjan het gesê op Februarie 6, 2012

    hoekom vee jy nie die spam hierbo uit nie, dis tog baie makliker as om skoert te skryf ?

  20. louisna het gesê op Februarie 6, 2012

    Thanks. Ek maak so.

  21. lora2me het gesê op Februarie 6, 2012

    My kind was ook Duitsland toe toe sy 15 jaar oud was en het verskriklik baie geleer. Haar ouers was echt Deutsch en kon glad nie Engels praat nie. Hul dogter het in Suid-Afrika kom werk en is met ‘n Suid-Afrikaner getroud. ‘n Wonderlike geskenk vir enige jongmens.

  22. louisna het gesê op Februarie 6, 2012

    Pragtig. Duitsland is ‘n pragtige plek met BAIE breinkrag. My jongste spog dat sy 6x grootoupagrootjie ‘n professsor in Wiskunde in Berlyn was (Ware verhaal.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.