Gedagte vir die dag

Februarie 3, 2012 in Sonder kategorie

Today's Inspirational Quote: 

"You've gotta dance like there's nobody watching, love like
you'll never be hurt, sing like there's nobody listening, and
live like it's heaven on earth."

-- William W. Purkey

Mooi dag verder

Stoepgroete

ouboet


10 antwoorde op Gedagte vir die dag

  1. TS het gesê op Februarie 3, 2012

    Lekker naweek!

  2. Dag ouboet 🙂

  3. louisna het gesê op Februarie 3, 2012

    Hallo Jeanne. Lekker naweek.

  4. louisna het gesê op Februarie 3, 2012

    Selle daar

  5. En vir jou 🙂

  6. Ware woorde. My oorle Pa het altyd gesê: ” Die lewe is wat jy daarvan maak.” So dans daai dans.

  7. louisna het gesê op Februarie 3, 2012

    Yes, en dankie vir die welkome kuiertjies

  8. louisna het gesê op Februarie 3, 2012

    Welkom terug Sonel.Jy is altyd meer as welkom op die stoep. Die foto is van seun se woonstel onder in die erf geneem.

    Dit gaan OK thanks. Ek moet speechmaak op ons 40ste kmatriekreunie vandag oor ‘n week.

  9. louisna het gesê op Februarie 3, 2012

    Ja, ek sal kom foto’s wys

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.