Gesin sit songs by ouboet se speech

Januarie 31, 2012 in Sonder kategorie

Ek is so bly ek het slim seuns op tegnologiese gebied. Hulle voel hulself geroepe om hul pa te help met sy reunie-speech.


Sit songs by pa. Ons vat die  amplifier en groot speakers saam om die skare behoorlik te trakteer

Vroulief sit hand by. Hulle surf youtube en stel die volgende musiek voor wat tussen die speech se metaforiek ingevleg  word. As pa praat sal daar heeltyd sagte relevante songs as agtergrondmusiek gespeel word. 

As pa ter inleiding die hoofmeisie bedank vir die speech-geleentheid, moet Lara’s theme speel. Ek vermoed tannie Sonja gaan ‘n traantjie wegpink.

Dan vleg ons die volgende songs wat karkter aan die sestigs en sewentigs gegee het by die speech in:

  • Cry to me
  • Don,t forget to remember me
  • Cotton fields
  • El Condor pasa
  • Words
  • Summer prayer for peace
  • Sproetjies
  • First of May
  • Heart  (Nie die beste keuse nie, maar hy roep matriekafskeid-memories op

En as pa die heildronk op die vrouens se goeie smaak (dis nou die manne)  instel, dan speel ons Mario Lanza se weergawe van die drinking song uit The Student Prince.

Ek o ja, pa se laaste slide is mos: Fluit fluit my storie is uit. Dan sit ons Fanus se  penny whistle full blast op as pa die podium verlaat.

 

Ek dink my beter helfte en twee seuns se kreatiwiteit spreek boekdele.

Stoepgroete,

Ouboet

30 antwoorde op Gesin sit songs by ouboet se speech

  1. monetsa het gesê op Januarie 31, 2012

    Hallo Ouboet, en op die ou einde sal alles wees net soos dit moet wees….jy gaan great wees!!!!

  2. TS het gesê op Januarie 31, 2012

    mmmmmm hierdie speach word langer en langer en langer… sug… *koes*

  3. Klink nice..ek maak mos ook so musiek en neem fotos op paarties.

  4. louisna het gesê op Januarie 31, 2012

    Mooi. Dit werk My seuns gaan help, foto’s neem, braai ens.

  5. louisna het gesê op Januarie 31, 2012

    Laas was die aanbieding omttrent ‘n uur. Dit raak later ‘n groepsgesprek soos wat die mense lag en saampraat.

  6. louisna het gesê op Januarie 31, 2012

    Baie dankie. Ek hoop van harte so

  7. Trakie het gesê op Januarie 31, 2012

    Goeie idee! Die regte musiek wek altyd nostalgie.

  8. Ientjie het gesê op Januarie 31, 2012

    Oooo maar dit gaan heerlik wees. Sien al voor my oe al die gesels en lekker kr. Die musiekkeuse is “awsome” Billy Vaughn se tussenin musiek!James Last se rustige tog opgewekte musiek! Oooo nostalgies!

  9. Haha, goed geskryf! Ek kan nie glo julle gaan Cry to me EN Sproetjies speel nie! :))

  10. louisna het gesê op Januarie 31, 2012

    Thanks Henry

  11. louisna het gesê op Januarie 31, 2012

    Dit is deel van die geleefde verhaal

  12. louisna het gesê op Januarie 31, 2012

    Baie dankie en thanks vir die tip

  13. louisna het gesê op Januarie 31, 2012

    Baie dankie. Ek dink ook so

  14. avega het gesê op Januarie 31, 2012

    Oh ha-a-a-art, van Gene Rockwell!!! 🙂

  15. louisna het gesê op Januarie 31, 2012

    Yes.

  16. Ouboet, sorry ek vra nou HIER, maar war het van Rooiwyn geword? Weet jy?

  17. louisna het gesê op Februarie 2, 2012

    Ongelukkig weet ek nie.

  18. Wonderlik as ‘n gesin so saamwerk.

  19. ‘n Uur is lank om ‘n pis in te hou. Jy sal moet pouse hou vir die ou manne soos ons. Of wat praat ek als?

  20. goeie voorbereiding – meer as Tannie Sonja gaan ‘n traantjie wegpink!

  21. louisna het gesê op Februarie 3, 2012

    Moontlik ja.

  22. louisna het gesê op Februarie 3, 2012

    ja, dis baie lekker

  23. louisna het gesê op Februarie 3, 2012

    As die nood druk sal ons maar’n break vat.

  24. Te lekker. Die musiek gaan die ding doen.

  25. louisna het gesê op Februarie 3, 2012

    Yes, dis net moeilik om uit honderde songs ‘n paar te kies.

  26. It’s always useful to read through content from other authors and use something from other sites.

  27. Hi there, You have done an excellent job. I will certainly digg it and personally suggest to my friends.

  28. I am confident they will be benefited from this web site.

  29. I love your blog.. very nice colors & theme. Did you create this website yourself or did you hire someone to do it for you? Plz reply as I’m looking to create my own blog and would like to find out where u got this from. thanks a lot.

Los ’n antwoord vir casinosite777infoJDS. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.