Skreiende skande oor kuisheid

Januarie 22, 2012 in Sonder kategorie

Wanneer kuisheid ter sprake is, is daar twee norms: Een vir vrouens en een vir mans. Dit is ‘n skreiende skande. Hoekom? Almal van ons is mos maar net mens.

Hier is ‘n aanhaling uit Karel Schoeman se meesterlike boek oor Olive Schreiner wat aantoon dat hierdie onregverdige diskriminasie reeds ‘n ver pad loop..

“A woman’s character is like gossamer”, deel haar kerkgaande tante haar mee,

when you once dropped in the mud and pulled it about, it can never be put right again. With a man it’s different.  People say, “Oh, he was young, he’s changed”; they never say that of a woman; but the soap isn’t invented that can wash a woman’s character clean.  

Opheldering:  Gossamer (spider silk), very fine spider silk used for ballooning or kiting by various species of spiders (Wikipedia)

Konklusie: It takes two to tango.

Hoe voel julle daaroor?

Dag drie van die wittebrood. Oupa kon nie staan nie

en ouma kon nie sit nie.

43 antwoorde op Skreiende skande oor kuisheid

  1. Ag almal weet niemand is eintlik kuis nie.

  2. louisna het gesê op Januarie 22, 2012

    Spot on. Hoekom dan diskrimineer teen vrouens?

  3. louisna het gesê op Januarie 22, 2012

    Sjoe. Dit is ‘n annder manier om daarna te kyk, maar ek glo jy stem saam dat twee stelle norms nie net belaglik is nie, maar ook uiters onregverdig is.

  4. Dit was in Olive Schreiner se tyd. Ons het darem aanbeweeg. Die mense wat ek ken diskrimineer nie.

  5. louisna het gesê op Januarie 22, 2012

    Thanks vir die opheldering. Ja geloof het baie daaarmee te doen, maar dit bly vir my onregverdig.

  6. louisna het gesê op Januarie 22, 2012

    @MK, jy’s reg.Dit is ook eintlik onregverdig

  7. louisna het gesê op Januarie 22, 2012

    @ Darwinia. Ja daar is vordering, maar ek glo aan volle gelykstelling met die norms

  8. Laat mense dink en glo wat hulle wil, maar ‘n eerbare mens sal doen wat reg is.

  9. louisna het gesê op Januarie 22, 2012

    Baie waar.

  10. Dis snert! Maar dis waar, mans kom met veel meer weg as vrouens.

  11. louisna het gesê op Januarie 22, 2012

    Ongelukkig ja. Thanks vir die kuiertjie.

  12. Vetjan het gesê op Januarie 22, 2012

    ja, en wat is “reg”

    fok julle kan kak praat. ouboet jy het geen BENUL wat Blikskottel se definisie van “reg ” is nie, maar jy stem saam ?

  13. louisna het gesê op Januarie 22, 2012

    Dis my demokratiese reg

  14. Vetjan het gesê op Januarie 22, 2012

    beslis. om totaal clueless te wees is jou demokratiese reg.

  15. louisna het gesê op Januarie 22, 2012

    Gaan soek kak in jou eie yard.

  16. TheGiz het gesê op Januarie 22, 2012

    Twee stelle norms maak definitief nie sin nie! Maar helaas, mens sien dit ongelukkig orals om jou opduik…

  17. Lekker gelag vir byskrif van foto!Ouma lyk vir my nogal heel tevrede en oupa effens bekommerd.Miskien het die ou meer afgebyt as wat hy kon kou..
    Stem saam oor die twee standaarde.Skande!

  18. louisna het gesê op Januarie 22, 2012

    Beslis nie. Dit is hoekom ek dit so aanvat. Dit is soos die konstitusie, niemand mag bevoordeel word nie. Voor die reg is almal gelyk

  19. louisna het gesê op Januarie 22, 2012

    Mens moet nie die Victoriaanse tyd miskyk nie. Hulle was ook mens en ook lus.

    Thanks vir die saamstem.

  20. TheGiz het gesê op Januarie 22, 2012

    Ons sien ook daagliks baie dinge gebeur wat volgens die konstitusie verkeerd is, of hoe? As die mens betrokke is sal jy altyd iemand kry wat dinge anders sien (en ongelukkig nie altyd reg is nie!).

  21. Vetjan het gesê op Januarie 22, 2012

    hoef nie te soek nie, het klaar ‘n klomp onsamehangende kak presies net hier gelees

  22. louisna het gesê op Januarie 22, 2012

    Spot on

  23. Blikskottel hou van sedelose vrouens solank dit net nie oor die kleurgrens is nie, dan is dit immoreel.

  24. louisna het gesê op Januarie 22, 2012

    Nou maar geniet dit

  25. louisna het gesê op Januarie 22, 2012

    @Darwinia. Definieer die keurgrens. Tammy Anne Fortuin is vir my die mooiste girl op TV

  26. TS het gesê op Januarie 22, 2012

    grinnik… ek mag verkeerd wees maar ek dink jy sal blou moord skreeu as die boordjies verhang word.

  27. louisna het gesê op Januarie 22, 2012

    Nee ek sal nie. As ek se ek was altyd kuis sal almal op my gesig sien ek lieg. Dus,leef en laat leef.

  28. ??? Jy vra vir my? Ek het nie n kleurgrens nie. Vra vir Blikskottel wat is syne.

  29. @ Modderkoekie. Ja geloof is n fokkop en die oorsaak van vele euwels.

  30. lora2me het gesê op Januarie 22, 2012

    Ouma lyk nogal in haar skik, maar Oupa lyk vir my ‘n bietjie verskrik. 😉 Ja, ek het nogal ‘n broertjie dood aan wat presies moraliteit vir die twee geslagte beteken. Dis sosiale voorskriftelikheid en mensgemaakte reëls wat ons so verwar. Op ‘n stadium moet ‘n gemeenskap ‘n sg. “oortreder” vergewe.

  31. al die kommentare het nou die trane oor my wange lat rol soos ek lag. PP is weer op sy kwasterige stukke.
    Oor jou blog – dit werk steeds so, dalk vandag effe minder

  32. louisna het gesê op Januarie 22, 2012

    Mooi insig.Tnanks vir die inloer

  33. louisna het gesê op Januarie 22, 2012

    Ongelukkig is die kwaadaardigheid nog nie uitgeroei nie.

  34. louisna het gesê op Januarie 22, 2012

    Groot fokop ja

  35. Oupa lyk so vies oorlat die fotograaf so lank neem en inmeng in sy wittebrood tyd…

    Het die skrywe en kommentaar baie geniet, Ouboet.
    Hier by ons mag die manne maar rondkuier, maar ma moet tuis bly en kinders oppas….geeez!

  36. It is still a man’s world. As ‘n man rondslaap is hy ‘n stud, as ‘n vrou dieselfde doen is sy ‘n slet en so kan ons aangaan. definitief 2 stelle reels.

  37. louisna het gesê op Januarie 22, 2012

    Dis baie onregverdig.

  38. louisna het gesê op Januarie 22, 2012

    Yes, oupa is knorrig

  39. Dankie tog dat reels altyd uitsonderings het! 🙂

  40. louisna het gesê op Januarie 23, 2012

    Soms is dit goed, maar hierdie een diskrimineer

  41. ek dink nie die diskriminasie sal ooit uitgewis word nie, al lyk ouma of baie meer gemaklik as oupa

  42. louisna het gesê op Januarie 23, 2012

    Ja dis jammer

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.