30 Seconds. Trappe van vergelyking in die courtingsproses. Wat is stap 7?
November 21, 2011 in Sonder kategorie
1 Geselserig
2 Bellerig
3 Kuierrig
4 Soenerig
5 Vryerig
6 Vatterig
7 …..erig
8 Trouerig (of nie)
9 Doperig
10 Rondkykerig
11 Jollerig
12 Moeilikheid
Groete
louisna het gesê op November 21, 2011
Baie skerp
louisna het gesê op November 21, 2011
Nee, begin nie met b nie
louisna het gesê op November 21, 2011
Begin met ‘n konsonant nader aan die middel van die alfabet
Elephant69 het gesê op November 21, 2011
Meeste van die tyd is dit kaksoekerig en dan maak hulle trou reelings om hulle aandag af te trek…
louisna het gesê op November 21, 2011
N is reg, maar volg hom op met die eerste vokaal in die alfabet
louisna het gesê op November 21, 2011
Yes, dis waar
louisna het gesê op November 21, 2011
Nee,naaierig
Rosiedosie het gesê op November 21, 2011
Albertus sê dankie vir sy spelles vir die dag. Hy vra ek moet jou daarop wys, dat as jy nie ‘n vindingryk genoeg is om ‘n Afrikaanse woord te vind nie en jy moet noodgedwonge ‘n Engelse woord in sy plek aan die Afrikaanse een koppel, dan moet jy ‘n koppelteken gebruik (daardie horisontale poesie op jou sleutelbord). Die korrekte spelling sal dus wees ‘courting-proses’. Persoonlik sou ek ‘hofmaakproses’ gebruik het.
louisna het gesê op November 21, 2011
Een begrip, een woord. Dus geen koppelteken.Hofmaakproses sou ook kon werk
Rosiedosie het gesê op November 21, 2011
Dit is ongelukkig net van toepassing op suiwer erkende Afrikaanse woorde. Gaan lees gerus na oor die koppeling van ander tale se woorde aan Afrikaans.
louisna het gesê op November 21, 2011
Onthou ‘n verbindings-S verg nie ‘n koppelteken nie. Die meng van Afrikaans en Engels is van CP Hoogenhout se tyd nie vreemd nie
Rosiedosie het gesê op November 21, 2011
“Een begrip, een woord. Dus geen koppelteken.Hofmaakpeoses sou ook kon werk”
Verskoon tog my onkunde maar wat op dees aarde is peoses?
louisna het gesê op November 21, 2011
Sorry, reggemaak. Ek twyfel sterk of jy my iets van taal kan leer
Rosiedosie het gesê op November 21, 2011
“Onthou ‘n verbindings-S verg nie ‘n koppeltene nie.”
Weereens jammer oor my onkunde. Wat is ‘n koppeltene?
Rosiedosie het gesê op November 21, 2011
Ek begin twyfel of jy iemand anders iets van die taal kan leer.
louisna het gesê op November 21, 2011
Sorry, koppelteken.
Rosiedosie het gesê op November 21, 2011
Verskoning aanvaar. Ek probeer maar net ‘n boodskap van glashuise en klippe tuisbring. Jy kan nou ook jou “taal voute” gaan regmaak by Albertus. Dit moet wees taalfoute.
louisna het gesê op November 21, 2011
Ek het ook uitgemis
louisna het gesê op November 21, 2011
Ek wil nie, maar as leke my aanvat wil ek dit uitlig.
louisna het gesê op November 21, 2011
Duidelik vang jy nie die oudste grappie in die boek nie. Taal voute onderskryf sy totale taalgebrek.
Rosiedosie het gesê op November 21, 2011
Albertus het jou aangeval? Met ‘n dooie goudvissie?
Rosiedosie het gesê op November 21, 2011
Duidelik verstaan jy nie Albertus se fyn sin vir humor nie. ‘Spel voute’ is deel daarvan.
louisna het gesê op November 21, 2011
Jammer ek is nie ‘n kenner van naïwiteit nie, so ek kan nie op hierdie sinlose kommentaar kommentaar lewer nie
Rosiedosie het gesê op November 21, 2011
Daar is baie sinne in die kommentaar, jy bedoel seker sinnelose?
louisna het gesê op November 21, 2011
Skerp van jou
louisna het gesê op November 21, 2011
Soms is dit goed om boorlinge nader aan Amoeba Proteus as Hawking op die blog te hê. Dit hou mens nederig.
Rosiedosie het gesê op November 21, 2011
Ek kan glo jy voel weer nederig.
louisna het gesê op November 22, 2011
Jy reken?
Rosiedosie het gesê op November 22, 2011
“Jy reken” Is dit jou beste antwoord?
louisna het gesê op November 22, 2011
SORRY
louisna het gesê op November 22, 2011
Ek is nou moeg om met jou te redekawel. Sien dit so in asb en gaan kuier elders.
Petronell het gesê op November 24, 2011
pratie ytie…
louisna het gesê op November 24, 2011
Mooi