30 Seconds. Trappe van vergelyking in die courtingsproses. Wat is stap 7?

November 21, 2011 in Sonder kategorie

1                     Geselserig

2                     Bellerig

3                     Kuierrig

4                     Soenerig

5                     Vryerig

6                     Vatterig

7                     …..erig

8                     Trouerig (of nie)

9                     Doperig

10                 Rondkykerig

11                 Jollerig

12                 Moeilikheid

Groete

33 antwoorde op 30 Seconds. Trappe van vergelyking in die courtingsproses. Wat is stap 7?

  1. louisna het gesê op November 21, 2011

    Baie skerp

  2. louisna het gesê op November 21, 2011

    Nee, begin nie met b nie

  3. louisna het gesê op November 21, 2011

    Begin met ‘n konsonant nader aan die middel van die alfabet

  4. Meeste van die tyd is dit kaksoekerig en dan maak hulle trou reelings om hulle aandag af te trek…

  5. louisna het gesê op November 21, 2011

    N is reg, maar volg hom op met die eerste vokaal in die alfabet

  6. louisna het gesê op November 21, 2011

    Yes, dis waar

  7. louisna het gesê op November 21, 2011

    Nee,naaierig

  8. Albertus sê dankie vir sy spelles vir die dag. Hy vra ek moet jou daarop wys, dat as jy nie ‘n vindingryk genoeg is om ‘n Afrikaanse woord te vind nie en jy moet noodgedwonge ‘n Engelse woord in sy plek aan die Afrikaanse een koppel, dan moet jy ‘n koppelteken gebruik (daardie horisontale poesie op jou sleutelbord). Die korrekte spelling sal dus wees ‘courting-proses’. Persoonlik sou ek ‘hofmaakproses’ gebruik het.

  9. louisna het gesê op November 21, 2011

    Een begrip, een woord. Dus geen koppelteken.Hofmaakproses sou ook kon werk

  10. Dit is ongelukkig net van toepassing op suiwer erkende Afrikaanse woorde. Gaan lees gerus na oor die koppeling van ander tale se woorde aan Afrikaans.

  11. louisna het gesê op November 21, 2011

    Onthou ‘n verbindings-S verg nie ‘n koppelteken nie. Die meng van Afrikaans en Engels is van CP Hoogenhout se tyd nie vreemd nie

  12. “Een begrip, een woord. Dus geen koppelteken.Hofmaakpeoses sou ook kon werk”

    Verskoon tog my onkunde maar wat op dees aarde is peoses?

  13. louisna het gesê op November 21, 2011

    Sorry, reggemaak. Ek twyfel sterk of jy my iets van taal kan leer

  14. “Onthou ‘n verbindings-S verg nie ‘n koppeltene nie.”

    Weereens jammer oor my onkunde. Wat is ‘n koppeltene?

  15. Ek begin twyfel of jy iemand anders iets van die taal kan leer.

  16. louisna het gesê op November 21, 2011

    Sorry, koppelteken.

  17. Verskoning aanvaar. Ek probeer maar net ‘n boodskap van glashuise en klippe tuisbring. Jy kan nou ook jou “taal voute” gaan regmaak by Albertus. Dit moet wees taalfoute.

  18. louisna het gesê op November 21, 2011

    Ek het ook uitgemis

  19. louisna het gesê op November 21, 2011

    Ek wil nie, maar as leke my aanvat wil ek dit uitlig.

  20. louisna het gesê op November 21, 2011

    Duidelik vang jy nie die oudste grappie in die boek nie. Taal voute onderskryf sy totale taalgebrek.

  21. Albertus het jou aangeval? Met ‘n dooie goudvissie?

  22. Duidelik verstaan jy nie Albertus se fyn sin vir humor nie. ‘Spel voute’ is deel daarvan.

  23. louisna het gesê op November 21, 2011

    Jammer ek is nie ‘n kenner van naïwiteit nie, so ek kan nie op hierdie sinlose kommentaar kommentaar lewer nie

  24. Daar is baie sinne in die kommentaar, jy bedoel seker sinnelose?

  25. louisna het gesê op November 21, 2011

    Skerp van jou

  26. louisna het gesê op November 21, 2011

    Soms is dit goed om boorlinge nader aan Amoeba Proteus as Hawking op die blog te hê. Dit hou mens nederig.

  27. Ek kan glo jy voel weer nederig.

  28. louisna het gesê op November 22, 2011

    Jy reken?

  29. “Jy reken” Is dit jou beste antwoord?

  30. louisna het gesê op November 22, 2011

    SORRY

  31. louisna het gesê op November 22, 2011

    Ek is nou moeg om met jou te redekawel. Sien dit so in asb en gaan kuier elders.

  32. pratie ytie…

  33. louisna het gesê op November 24, 2011

    Mooi

Los ’n antwoord vir Petronell. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.