‘n Bloglekkerte

November 20, 2011 in Sonder kategorie

Ek en Anha het seker 2 jaar laas gefight. Dit is prysenswaardig.  In fact, dit it moerse want ek het nie gedink dit is moontlik nie.

OK Ouboet, wat is jou punt?

Na die beste van my wete is sy seker die mooiste girl wat blog, en beslis  een van die heel skerpstes. So what? Ons kuier op mekaar se blogs sonder om kwaad te raak. Ouboet like dit want mooi en slim girls kuier op die stoep.

Vir die oorgeslaandes: Jammer die “oom” raak meegevoer deur riskante aanvalligheid.  Gelukkig weet julle ek het nog nooit voorgedoen dat ek die kuisste boorling in die voormalige land van melk en heuning is nie.

MAAR julle sal erken, Ouboet het ‘n besonderse insig in en waardering vir die beter geslag.

 

Mooi dag verder.

 

Stoepgroete,

ouboet

21 antwoorde op ‘n Bloglekkerte

  1. Brag jy vanoggend daar op die stoep? Ag, hoekom nie!

  2. louisna het gesê op November 20, 2011

    Yes ek “brag” Thank vir die kuier.

  3. bonty het gesê op November 20, 2011

    Ouboet, (ek raak nie betrokke by blog-politiek nie maar…)dit is goed van jou om hierdie te skryf. Ek blog al baie jare en vandat ek blog is Anha hier almal het haar eerlikheid en skerpsinnigheid waardeer. Ek dink nie sy verdien die abuse wat sy in die laaste tyd kry nie.(veral die feit dat die abuse van mense is wat duidelik van die vekeerde kant van spoorlyn af kom!) Dit voel so of blogging hier verkeerd begin loop het na die Ghaap issue?

  4. louisna het gesê op November 20, 2011

    Thanks. Ja, dit is jammer dinge ruk soms handuit. Ongelukkig het die Ghaap-storie die blog ontstig

  5. louisna het gesê op November 20, 2011

    Ja, sy verdie beslis nie die abuse nie.

  6. louisna het gesê op November 20, 2011

    Waar woorde

  7. frikve het gesê op November 20, 2011

    Hi Ouboet, Ek het Anha se blog so ‘n jaar gelede baie lekker beleef – oop, eerlike menslike ervarings en verlange na sense in die lewe – en ‘n begeerte na goeie company. In die laaste tyd het sy soos ‘n kat begin krap en byt en dis nie haar skuld nie – sy het dit nie begin nie. Die ouens wat kla oor haar die laaste tyd moet net weet: Jy maak nie ‘n kat die moer in naby gordyne nie!

  8. louisna het gesê op November 20, 2011

    Yes Frik. Hulle soek moeilikheid met haar. Mooi dag verder

  9. Jaaaa Pa(al) … ! 🙂

  10. avega het gesê op November 20, 2011

    Al wat ek weet; niks is soos dit lyk nie.

  11. louisna het gesê op November 20, 2011

    Ook weer waar

  12. louisna het gesê op November 20, 2011

    Yes pel. Mooi dag

  13. louisna het gesê op November 20, 2011

    Jammer Anha blog nie vandag nie.

  14. So is dit julle menere se beskaafde en geleerde opinie dat al die ander mense die abuse wat sy hulle gee verdien?

  15. louisna het gesê op November 21, 2011

    Thanks

  16. louisna het gesê op November 21, 2011

    Ek het leer vrede maak met die abuse waaraan ek ook blootgestel is.

  17. fooitog dit lyk my sy ignoreer jou, gaan lek nog een slaggie, miskien sien sy jou raak!!!

  18. louisna het gesê op November 21, 2011

    Thanks vir die tip

  19. louisna het gesê op November 23, 2011

    Sal gaan loer thx

  20. louisna het gesê op November 24, 2011

    Ouboet like. Breakfast saam?

Los ’n antwoord vir DallaSePa. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.