Wat is jou grootste droom?

November 18, 2011 in Sonder kategorie

Ek het 5 kleinkinders, waarvan ten minste 3 kleindogters is

Ek het ‘n Gulfstream G 650 met 2 pilots wat my vat waar ek wil wees

My beter  hefte beleef my so paraat soos op 25

BBBEE het bedaar

Mugabe is vervang

Groete

ouboet

18 antwoorde op Wat is jou grootste droom?

  1. louisna het gesê op November 18, 2011

    Sorry, karwagtwe het almal suksesvol afgetree.

  2. te veel om te noem . . . op die oomblik: hansie en grietjie se lekkergoedhuisie!

  3. Om in ‘n vrye Boer land te woon en eendag saam met my Skepper te wees vir altyd.

  4. TS het gesê op November 18, 2011

    mmmm lekker …
    Ek dink ek moet nou net doodstil bly

  5. Wanneer sien ons jou korthaar kop ?
    Wys, dan kom Oliver sekerlik terug.

  6. Om weer so trots op my land te wees as toe ons nog kinders was?

  7. pbroere het gesê op November 18, 2011

    Dat my sussie weer immigreer vanaf Aus.

  8. Volgende jaar as die skole sluit!
    Dis al….
    Dan is ek net huisvrou, Ma en ouma.

  9. Maskara aansit is mos n breeze

  10. louisna het gesê op November 19, 2011

    Pragtig Lou

  11. louisna het gesê op November 19, 2011

    Ja, van die beste mense sit oorsee

  12. louisna het gesê op November 19, 2011

    Ek wonder hoe haalbaar dit is

  13. louisna het gesê op November 19, 2011

    Thanks Tina

  14. louisna het gesê op November 19, 2011

    Jou droom is haalbaar en gaan waar word

  15. louisna het gesê op November 19, 2011

    Dit is ‘n mooi droom.

  16. louisna het gesê op November 19, 2011

    Hallo Anha. Mooi dag

  17. Onfokkenmoontlik.

  18. louisna het gesê op November 19, 2011

    Ongelukkig baie waar

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.