Lysie
November 15, 2011 in Sonder kategorie
Noem 3 dinge waaroor jy mal is op die oomblik:
My vrou
My kinders
Kos
Noem 3 dinge wat jy vir jou 20 jarige self sou wou sê as jy kon terugreis in tyd:
Gaan vir die konserwatiewe girls
Speel meer klavier
Moeie ‘n geleentheid miskyk nie
Wat is die 3 (of meer) dinge wat jy voor jou siel weet jy eintlik behoort aantewerk wat jouself aanbetref:
My humeur, is ook giftig
Ek behoort meer te beplan vir aftrede
Ek moet meer aandag aan my geliefdes gee
Waarvoor is jy bang:
Engtes (klausterfobia)
BBBEE
Ongelukke
Wat maak jou kinderlik opgewonde:
Reen
Vrede
Oorseegaan
Watter 3 films wat jy onlangs gesien het, het ‘n impak op jou gemaak:
Lanklaas gefliek
Noem 3 goeie gewoontes:
Werk hard
Skryf baie
Staan vroeg op
Noem jou 3 slegste gewoontes:
Raak kwaad vir karwagte wat my uitbeduie
Vloek taxidrywers wat voor my inswaai
Hou nie van enige vorm van wag nie
louisna het gesê op November 15, 2011
Ja, soft spot
pbroere het gesê op November 15, 2011
Behalwe vir kinders, oorsee gaan en skryf baie kon ons twins gewees het.
Ek het nie, ek hou nie van vlieg nie, en ek doen dit net as ek regtig wil.
Modigliani het gesê op November 16, 2011
🙂
louisna het gesê op November 16, 2011
Thanks
louisna het gesê op November 16, 2011
Pragtig. Great minds think alike