Lysie

November 15, 2011 in Sonder kategorie

Noem 3 dinge waaroor jy mal is op die oomblik:

My vrou

My kinders

Kos

Noem 3 dinge wat jy vir jou 20 jarige self sou wou sê as jy kon terugreis in tyd:

Gaan vir die konserwatiewe girls 

Speel meer klavier

Moeie ‘n geleentheid miskyk nie

 

Wat is die 3 (of meer) dinge wat jy voor jou siel weet jy eintlik behoort aantewerk wat jouself aanbetref:

My humeur, is ook giftig

Ek behoort meer te beplan vir aftrede

Ek moet meer aandag aan my geliefdes gee

 

Waarvoor is jy bang:

Engtes (klausterfobia)

BBBEE

Ongelukke

 

Wat maak jou kinderlik opgewonde:

Reen

Vrede

Oorseegaan

 

Watter 3 films wat jy onlangs gesien het, het ‘n impak op jou gemaak:

Lanklaas gefliek

 

Noem 3 goeie gewoontes:

Werk hard

Skryf baie

Staan vroeg op

 

Noem jou 3 slegste gewoontes:

Raak kwaad vir karwagte wat my uitbeduie 

Vloek taxidrywers wat voor my inswaai 

Hou nie van enige vorm van wag nie

5 antwoorde op Lysie

  1. louisna het gesê op November 15, 2011

    Ja, soft spot

  2. pbroere het gesê op November 15, 2011

    Behalwe vir kinders, oorsee gaan en skryf baie kon ons twins gewees het.

    Ek het nie, ek hou nie van vlieg nie, en ek doen dit net as ek regtig wil.

  3. louisna het gesê op November 16, 2011

    Thanks

  4. louisna het gesê op November 16, 2011

    Pragtig. Great minds think alike

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.