30 seconds

November 15, 2011 in Sonder kategorie

Hier is ‘n maklike enetjie

Tyd

Lees

Geskiedenis

Slim

Mooi dag verder

Stoepgroete,

ouboet

7 antwoorde op 30 seconds

  1. Modigliani het gesĂȘ op November 15, 2011

    Ouboet.

    5 leidrade.
    Nie net 4 nie
    😉

  2. louisna het gesĂȘ op November 15, 2011

    OK, boek

  3. avega het gesĂȘ op November 15, 2011

    ‘n Short history of Time (Stephen Hawking)

  4. louisna het gesĂȘ op November 16, 2011

    Baie skerp.Tien uit tien

  5. louisna het gesĂȘ op November 16, 2011

    Eintlik a brief history ot time. Nietemin jy is skerp

  6. avega het gesĂȘ op November 16, 2011

    Jy’s reg, ek het die boek bietjie lank terug gelees.

  7. louisna het gesĂȘ op November 16, 2011

    Ek ook,maar jongste het hom nou die dag gelees en vrae gevra. Een van die heel beste boeke wat ooit geskryf is.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.