Ouboet gons weer.

September 19, 2011 in Sonder kategorie

Kan mens dit glo. In ‘n tyd wat ek laaglê, gons die stoep.

Dit is heerlik. En lekker. Doen niks en kry vermelding, wat dit ook al mag beteken.

In elk geval, die rugby lyk OK en ons moet maar wag en kyk. Ek lag tot die volgende wereldbeker as Henry se magtige swartspan weer in die hek duik.

Geniet julle aand en bly voorbeeldig.

Gonsgroete van die stoep af

ouboet.

7 antwoorde op Ouboet gons weer.

  1. TS het gesê op September 19, 2011

    hehehe … jy het mos gegons vir baie jare so ‘n herlewing is mos nie onmoontlik nie. Nou kan jy maar bietjie vertel hoe dis gaan en wat die kinders alles doen … en… wel..

  2. Jis, ons mis jou hier!
    Vergeet van die rugby en vertel iets lekker.
    ; )

  3. Hello vreemdeling!

    Ek wonder elke keer op watse kriteria die blogs wat gons gekies word.

    (Geluk met die gons hoor)

  4. Thanks Jeanne. Ek gons

  5. Iets lekker. Ek verlang na my seuns. Oudste is vir 2 maande in Natal met sy werk, ek Kleinboet is eers weer die vakansie(tjie) tuis.

  6. Thanks.Kinders doen goed,maar ek verlang na hulle.

  7. Sorry Charlene, ek sal sorg dat ek meer op die stoep kom. Thanks vir inloer

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.