Dis heerlike lente

September 18, 2011 in Sonder kategorie

Nuwe blaartjies, nuwe lewe.

Iets oor die rugby. Mens kry weer respek vir die groen trui.

Danie Rossouw was briljant, so ook ‘n paar ander.

Ek dink ons staan werklik ‘n goeie kans.

Mooi so Iere.  Julle was voortreflik.

Imagine hoe gaan Henry se gesig lyk as sy span weer nie wen nie?

Ek vermoed dit gaan weer gebeur.Gereeld soos klokslag na 1987.

Mooi dag verder.

12 antwoorde op Dis heerlike lente

  1. Lekker stoep

  2. My masker is goed vasgegom…

  3. Thanks

  4. OK, wat van jou naamgenoot s’n

  5. TS het gesê op September 18, 2011

    Ons het lanklaas op die stoep kon kuier.

  6. Baie welkom.

  7. frikve het gesê op September 18, 2011

    Hi Ouboet, Jy’s stil in die laaste tyd. Goed om weer van jou te hoor. Op my ouderdom is alles onder 10 grade C vreeslik – die lente is dus vir my ‘n redding. Rugby is koning – dis great om te sien dat die groen truie Malema se reklame van die koerantvoorblaaie afhaal!

  8. Gaan lyk of hy iets onaangenaams ruik.

  9. Thanks Frik. Ja, ek geniet ook die rugby.Ekhoopnetnie SAMOA gee ons beserings nie.

  10. Heerlike bonsailente.

  11. Yes, mooi

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.