Gautrain complaint. Ware verhaal

September 8, 2011 in Sonder kategorie

Ek deel met julle iets wat ek so pas by Gautrain complaints gepos het

Yesterday 7 August I was on my way to OR Tambo around 13:00. At Marlboro station we waited (on the train for departure) and were instructed that due to technical problems we should use the bus.  

With our entire luggage entourage we moved all the stairs up and down to the bus terminus and waited there for at least 40 minutes but no bus arrived. We were then instructed to move back to the train, which we did again up and down all the stairs. After waiting 20 minutes in the train, we were instructed again to move back to the bus terminus.  Why shunting people around like rail trucks in the shunt yard?

Utter confusion broke loose since we did not know which bus to take. At last we commenced with the long journey in a grossly overcrowded bus to ORT. Nobody apologized and we were dropped off far away from the departure hall. WHY??  I know that private bus companies are allowed to drop off people at the gate of the departure hall. Why did the Gautrain bus not drop us there?

As a transport economist with 3 decades’ experience in public transport, I know the realities of technical difficulties, but indecisiveness and a total lack of control is unforgiveable. Nobody appeared to be in charge of the Marlboro station where the unfortunate incident took place. Why sending people from the train to the bus while there is no bus? Why sending them back to the train while the train is not working?

I arrived 10 minutes after boarding time at ORT and had to negotiate like a bright politician to secure my seat on the aircraft at the scheduled time. In the background I heard  a message over the public address: “Passengers XY& Z who are delaying the flight to Durban, please report immediately at gate C 14.

Why doing all these unfortunate things without an apology? I cannot recall a worse customer experience in my whole life.

I demand a written apology and a credit of at least R 310 for the ill-fated trip on my Gautrain gold card.

29 antwoorde op Gautrain complaint. Ware verhaal

  1. louisna het gesê op September 8, 2011

    Ongelukkig is dit waar.

    Ek sit toevallig gister langs Olaus van Zyl (Carike se man en baie skerp ingenieur wat Gautrin help beplan het.) Hy het op Marlboro afgeklim en ongelukkig nie die treurmare beleef nie. Ek het nooit besef die projek is so kompleks nie. Goed soos retensieklosules en ‘n wavrag ander goed moet nou nog bestuur word.

  2. jannel1 het gesê op September 8, 2011

    Mooi brief – ek sal jou vra om te skryf as ek weer probleme by Teazers het.

  3. Hulle moet bly wees dat hy nog nie Afrika styl aan die brand gesteek is nie.

  4. louisna het gesê op September 8, 2011

    Jan, ek is ‘n moangat as ek ingedoen word. Dit werk. Dit het my al ‘n business ckass upgrade (insident in Sao Paulo), ‘n gratis 5-ster ete vir ons gesin toe die waiter ons swak behandel het en 4 gratis vliegkaartjies Engeland en Frankryk toe besorg toe ‘n lygredery laat was en ons nie volgens IATA-reels in ‘n hotel wou inboek nie.

    Ek quote van die konstitusie tot bepaalde industriewette as ek fight.

  5. louisna het gesê op September 8, 2011

    ja, dis baie waar.

  6. Kan jy nou meer!
    Wys jou net – bo blink onder stink..
    ; )

  7. louisna het gesê op September 8, 2011

    Watse pobleme kan jy by Teasers kry? Overcharge of underperform?

  8. louisna het gesê op September 8, 2011

    Baie waar. Ek en my gesin was met die eerste rit baie beindruk, en kyk nou..

  9. baie teleurgesteld om dit te hoor. So gelyk asof ons vorentoe beweeg – toe nie

  10. jannel1 het gesê op September 8, 2011

    Die tafel het gebreek.

  11. louisna het gesê op September 8, 2011

    Ek wonder net wat sou gebeur het as ek my vliegtuig verpas het en laat vir my besigheid in Durban opgedaag het. Dan was die trip werklik ‘n fiasko.

  12. louisna het gesê op September 8, 2011

    O bliksem. Toe verloor jy seker “beheer” oor die manneufer.

  13. Boet dis oral in die nuwe RSA so. Nie die nuutste tegnologie beteken iets as dit in ‘n aap se hande is nie.

  14. Klink of die Gautrein toe nie “gau en smooth” operate nie!

    Gelukkig was die Bokke betyds met die Gautrein vir hul vlug!

  15. TS het gesê op September 8, 2011

    sjoe… dit sou my in ‘n algemene paniek kry…

  16. bonty het gesê op September 8, 2011

    Ouboet Jy is reg. Moenie ophou voor jy nie datailed response het nie en as dit nie goed genoeg is nie, vat dit vêrder. Ons Suid Afrikaners gee te gou in na SWAL DIENS wat die norm is!
    Onthou ook om krediet the gee vir goeie diens en vinnige response!

  17. Ja, dis soos Kamma hier onder tereg noem: Eerste wêreldse tegnologie met derde-wêreldse operateurs.

  18. Yes, ek stem. Dit is pateties gehanteer

  19. Ek sal krediet gee as hulle dit verdien, maar ek gaan hierdie enetjie verder vat.

  20. Ek was ampper. As ek my vlug verpas het was ek in groot verleentheid (en moeilikheid)

  21. ek vat Dinsdag weer Gautrein lughawe toe. Dan hoop ek hulle is weer smooth

  22. Hierdie was plein organising en basiese bestuursbeginsels wat nie toegepas is nie.

  23. Die Bombella konsortium wat die projek ontwikkel het (en bestuur) is veelrassig met ‘n sterk internasionale komponent. Ek dink nie dit is hoegenaamd rassisme nie. As mens R 310 betaal vir ‘n retoertrip lughawe toe dink ek dit is bloot menslik om diens te verwag, wat duidelik ontbreek het.

  24. Dink jy hulle gaan ooit die epossie lees ?

  25. Ek wonder. Ek het wel ‘n “outomatiese” erkenning gekry.

  26. Thanks Kammi

  27. Onderskei tussen aap en ‘bv wit of swart aap”…of sukkel jy?

  28. Maak mens lus om maar weer in jou kar te klim.

  29. Yes, inderdaad.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.