Die trippie was buitengewoon besonder erg lekker
Julie 7, 2011 in Sonder kategorie
Dag een was net effe teleurstellend toe vroulief siek daar aankom. Erge sinus, verkoue en griep.
Die naaste apteek is in Graskop, maar toe ons daar aankom is hy reeds toe.
Jongste bied aan om na die naaste kliniek toe te ry. Hy boots ma se simptome mooi na, en na ‘n deeglike ondersoek verlaat hy die kliniek met ‘n sak pille. Dit werk baie mooi en kort voor lank is vroulief haar ou self.
Oudste seun het Sondag 25 geword en ons hou groot fees.
Die ou Oos Transvaal is verseker ‘n erg onderskatte bestemming.
Modigliani het gesê op Julie 7, 2011
Welkom terug Ouboet – bly jy het dit geniet!
lora2me het gesê op Julie 7, 2011
Ek hou van die ou Oos-Tvl. Graskop se lekker Harrie’s pannekoeke en curio-winkel is ook oulik. En al die mooi natuurskoon daar. Geluk met die oudste se verjaarsdag.
louisna het gesê op Julie 7, 2011
Thanks Kammi. ‘n Oorvol plaaslike program het ons toe uit die wildtuin gehou. Dit sal ‘n volgende trippie op sy eie wees.
louisna het gesê op Julie 7, 2011
Ek sal by die kinders kry
louisna het gesê op Julie 7, 2011
Pragtig. Die bobbejane het ons net besteel.
louisna het gesê op Julie 7, 2011
Thanks. Dit was heerlik.
kobusvictor het gesê op Julie 7, 2011
Ouboet, dit is soms goed om jou eie stoep te verlaat en ander stoepe te gaan beproef. Nie dat dit altyd beter is nie, maar dan waardeer jy jou eie soveel meer. Geniet die res van die tyd. Of sit jy al klaar weer op jou stoep?
louisna het gesê op Julie 7, 2011
Die bliksems is goed georganiserd.
louisna het gesê op Julie 7, 2011
Thanks Kobus. Baie waar. Ons het gisteraand teruggekom.
bloukaap het gesê op Julie 7, 2011
ek is steeds in swart gekleed na die Storm van my WP net ‘n briesie was
louisna het gesê op Julie 7, 2011
ja dit was ‘n swak poging. Ek het nooit die idee gekry wen was op hulle agenda nie.
avega het gesê op Julie 8, 2011
Dis mooi wereld. Slim plan van jou seun!
louisna het gesê op Julie 8, 2011
Yes. Thanks
Geitjie1 het gesê op Julie 8, 2011
Gewonder hoekom Ouboet so stil is, toe’s jy allie tyd in die Laeveld……..
Hoop julle lekker gerus en ons mooie land geniet.
louisna het gesê op Julie 9, 2011
Dit was heerlik dankie.
rosiemetdorings het gesê op Julie 13, 2011
Ons het vir paar dae versit na Oos-Kaap. die klem het egter op kuier geval, maar na hulle goeie reën was die wêreld pragtig
louisna het gesê op Julie 13, 2011
Klink heerlik
TS het gesê op Julie 19, 2011
Is jy ook weg WordPress toe?
louisna het gesê op Julie 19, 2011
Nee, ek le maar net laag.