Totsiens tot later

Julie 1, 2011 in Sonder kategorie

Ek neem die gesin bietjie weg.

Ons was lanklaas in die ou Oos Transvaal en gaan vir ‘n week ontspan by Blydepoort.  

Vandaar sal ons die gebied verken en seker ook ‘n draai of twee in die wildtuin maak.


Geniet julle vakansie.


Stoepgroete,


ouboet.

20 antwoorde op Totsiens tot later

  1. Modigliani het gesê op Julie 1, 2011

    Geniet dit ouboet!
    Daai kolkgate is een van my gunsteling droom plekke 🙂

  2. Geniet die uittog

  3. louisna het gesê op Julie 1, 2011

    Thanks Kammi. Julle moet dit ook genoet.

  4. louisna het gesê op Julie 1, 2011

    Thanks. Daar ook.

  5. louisna het gesê op Julie 1, 2011

    Thanks. Pragtige plek inderdaad.

  6. louisna het gesê op Julie 1, 2011

    Ons maak so. Dankie.

  7. TS het gesê op Julie 1, 2011

    Geniet dit… gaan kyk na die cheetahs!

  8. louisna het gesê op Julie 1, 2011

    Thanks. Ons maak so.

  9. ek was seker amper 20 jaar laas in daardie deel van die land

  10. daancoetzee het gesê op Julie 1, 2011

    Geniet dit!!!

  11. frikve het gesê op Julie 1, 2011

    Hi Ouboet, Ek kom nou net by die huis van KZN af. My onderlippie bewe en ek gaan in die bed klim en die see-verlange afslaap.

    Geniet julle tydjie.

    Frik

  12. Lekker vakansie hou!

  13. louisna het gesê op Julie 3, 2011

    Thanks

  14. louisna het gesê op Julie 3, 2011

    Thanks Frik

  15. louisna het gesê op Julie 3, 2011

    Thanks

  16. louisna het gesê op Julie 3, 2011

    Ons ook.

  17. Blikskottel het gesê op Julie 6, 2011

    Cheerio en ry versigtig..

  18. gidivet het gesê op Julie 6, 2011

    Bly vir julle part dat julle hierdie lekker ding kan doen. Geniet julle (kolk-) gate uit.

  19. louisna het gesê op Julie 7, 2011

    Thanks. Dit was heerlik

  20. louisna het gesê op Julie 7, 2011

    Thanks. Ons het dit baie geniet.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.