Sielkundig sterker maar die ouderdom begin pla
Junie 20, 2011 in Sonder kategorie
Ek het die blou nederlaag verwerk
Net-net.
Maar vanoggend snap my rug toe ek
50kg kos vir die poue uit die boot tel
Nou is my linkerbeen soort van dood
en ek loop kruppel.
GP: ouderdom is nie vir sissies nie.
OK maar ek is nog nie oud nie
GP: Jy dink so. Drink jou pille
en onthou, die swaarste wat jy
mag optel is ‘n ligte nagrokkie
Ouboet: OK, ek maak so
Lekker aand vir julle
Stoepgroete
ouboet
Geitjie1 het gesê op Junie 20, 2011
Sterkte Ouboet, en neem die GP se raad oor die nagrokkie ernstig op…………………Niks swaarder nie!
louisna het gesê op Junie 20, 2011
Huiswerk voor lalies
louisna het gesê op Junie 20, 2011
Ek doen so
frikve het gesê op Junie 20, 2011
Hi Ouboet, Weet hoe voel so ‘n rug. Vyf jaar gelede twee maande met lam been geloop en op krukke; operasie; ‘n jaar se herstel en ek hardloop tans weer marathons – hou moed! Daars hoop – en genade!
louisna het gesê op Junie 20, 2011
Thanks Frik
TS het gesê op Junie 20, 2011
siestog… hoop darem dis ‘n wintersnagrokkie waarvan hy praat?
Sterkte!
louisna het gesê op Junie 20, 2011
Yes
louisna het gesê op Junie 20, 2011
Dankie Dr.
louisna het gesê op Junie 20, 2011
Thanks
louisna het gesê op Junie 20, 2011
Baie dankie vir die raad
loudavisi het gesê op Junie 20, 2011
Dis eina, maar jy sal dit oorleef.
Hou by die nighties vir eers.
; 0
louisna het gesê op Junie 20, 2011
Thanks Lou. Ek maak so
gidivet het gesê op Junie 21, 2011
Sterkte met die die pyne. Wag nou eers, laat ek my hierdie prentjie voorstel. Ouboet in sy nagrokkie op sy stoep…
storieweb het gesê op Junie 21, 2011
Siestog, dit klink baie seer. Hoop dit raak beter.
louisna het gesê op Junie 21, 2011
Thanks.
louisna het gesê op Junie 21, 2011
Thanks.GP het nie duidelike instruksies gegee nie, maar ek verstaan
louisna het gesê op Junie 21, 2011
Thanks
louisna het gesê op Junie 21, 2011
Werk puik.
bloukaap het gesê op Junie 21, 2011
jip, dit was ‘n teen-een-helse-ritme-wedstryd. maar ‘n kleiner skok as die voorlopige groep van 40. Jacobs? hy sallie eers my o-14 span meer maak nie.
louisna het gesê op Junie 21, 2011
En wat van January en Muller?
Doubtingthomas het gesê op Junie 21, 2011
Sterkte.
louisna het gesê op Junie 21, 2011
Thanks Thomas