Gedagte vir die naweek

April 29, 2011 in Sonder kategorie

Sjoe, dis amper weer naweek. 

Today's Inspirational Quote:


"It's better to be an optimist who is sometimes wrong than a
pessimist who is always right."

-- Unknown

Mag julle naweek oorvloedig besaai wees met alles
wat vir julle kosbaar is.


Stoepgroete,



ouboet


17 antwoorde op Gedagte vir die naweek

  1. Lekker naweek vir jou ouboet!

  2. Modigliani het gesê op April 29, 2011

    Dankie Ouboet – lekker naweek vir jou ook!

  3. Maankind2 het gesê op April 29, 2011

    Selle daar

  4. louisna het gesê op April 29, 2011

    Thanks.

  5. louisna het gesê op April 29, 2011

    Thanks.

  6. louisna het gesê op April 29, 2011

    Thanks.

  7. bernster het gesê op April 29, 2011

    Geen Bulls voorspelling vir die naweek nie?

  8. louisna het gesê op April 29, 2011

    Ek glo hulle gaan naelskraap wen. Is die rooi trui nie belaglik nie?

  9. bernster het gesê op April 29, 2011

    Ek het my amper dood gelag…wannabe Leeus?

  10. louisna het gesê op April 29, 2011

    Dink hulle nou die rooi gaan die vuur terugbring?

  11. bernster het gesê op April 29, 2011

    Wel, my Superbru voorspelling sê Bulls met 14 punte wenners. Ons sal sien…

  12. louisna het gesê op April 29, 2011

    Ek kan daarmee leef, want hoeveel keer in ‘n ry wil die kampioen verloor?

  13. Ek is blykbaar ‘n optimis met ondervinding , ook bekend as realis of pessimis.

  14. louisna het gesê op April 29, 2011

    Mooi een

  15. frikve het gesê op April 29, 2011

    Hi Ouboet,
    My werkweek was kort en bedonnert! Dankie vir daai quote. Optimisme moet ek maar altyd aan werk – and it always pays off!
    Lekker naweek.

  16. louisna het gesê op April 30, 2011

    Thanks Frik. Selle daar

  17. louisna het gesê op April 30, 2011

    Presies

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.