Wat ek van blog geleer het

April 28, 2011 in Sonder kategorie

.....is so mooi saamgevat in die volgende stukkie waarheid:

Today's Inspirational Quote:


"The key is to keep company only with people who uplift you,
whose presence calls forth your best."

-- Epictetus

Hier in Gauteng is dit koud, selfs aan die noordehang
van die Magaliesberg.

In die middel van die nag moes ek opstaan om nog komberse
te gaan haal.


Mooi dag verder.

Stoepgroete,


ouboet

9 antwoorde op Wat ek van blog geleer het

  1. ‘n Waar woord, Ouboet! Sommer vir die hele lewe ook, ne. Hier by ons het die ysreentjie so fyn geval vanmore. ‘n Vroee winter!

  2. louisna het gesê op April 28, 2011

    Thanks. Ja hier by ons is die winter ook hier.

  3. Modigliani het gesê op April 28, 2011

    Hallo Ouboet 🙂
    Mooi dag vir jou ook!

  4. louisna het gesê op April 28, 2011

    Heerlik. Thanks vir die inloer.

  5. louisna het gesê op April 28, 2011

    Baie dankie.

  6. louisna het gesê op April 28, 2011

    Jy maak my nostlgies met die koolstoof. Thanks vir die inloer.

  7. louisna het gesê op April 28, 2011

    Thanks Kelly. Spot on. Daar ook.

  8. Maankind2 het gesê op April 28, 2011

    Ons winter is heerlik matig hier, en daar is niks so lekker soos om in te snoes in die aand nie. Dan slaap mens mos soos ‘n baba!

  9. louisna het gesê op April 28, 2011

    Ek moet se, slaap in die winter met genoeg komberse is lekker.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.