Mooi gedagte vir die dag

April 27, 2011 in Sonder kategorie

Today's Inspirational Quote: 

"Nobody can go back and start a new beginning, but anyone can
start today and make a new ending."

-- Maria Robinson

Mag julle dag buitengewoon, besonder erg lekker wees.


Stoepgroete


ouboet

19 antwoorde op Mooi gedagte vir die dag

  1. louisna het gesê op April 27, 2011

    Thanks Kammi. Ou vriende soos ek en jy lees mekaar mooi raak.

  2. gobetween het gesê op April 27, 2011

    Baie belangrike boodskap. Ek moet probeer luister.

  3. louisna het gesê op April 27, 2011

    Mooi.

  4. TS het gesê op April 27, 2011

    Glimlag …dankie

    Jip my car het ook vanoggend darem gestart!

  5. louisna het gesê op April 27, 2011

    Thanks vir die inloer Tina

  6. pasella het gesê op April 27, 2011

    Diep gedagte.

  7. louisna het gesê op April 27, 2011

    Thanks lewies.

  8. Ek stem saam en hopelik sal die massas wat gaan stem ook daai besluit kan neem. Ons almal se toekoms hang daarvan af.

  9. louisna het gesê op April 27, 2011

    Baie skerp.

  10. Wonder of wyle oom John Newton in sy wildste drome gedink het hierdie lied kan so mooi wees! Dankie Ouboet- ek het dit nou verskriklik baie geniet!

  11. louisna het gesê op April 27, 2011

    Thanks, ja die song is ‘n HAT weergawe van immergroen.

  12. Izakdv het gesê op April 27, 2011

    Ek hou van jou aanhaling!

  13. nou net na Amazing Grace van The Priests geluister!!
    koud in die Kaap, maak dus vuur dat dit klap

  14. louisna het gesê op April 27, 2011

    Thanks Izak

  15. louisna het gesê op April 27, 2011

    Sterkte met die koue. Hier is dit ook kouerig.

  16. Koeitjie het gesê op April 27, 2011

    Pragtig! Jy mag maar meer van hulle musiek plaas.

    Hier is nou iets vir jou:

  17. louisna het gesê op April 27, 2011

    Pragtig. Dis ‘n fenomenale vertoning. Wie het gedink trompet is net vir manne? Baie dankie.

  18. loudavisi het gesê op April 27, 2011

    Lieflik, Ouboet!
    Gedagte en lied.
    Dankie

  19. louisna het gesê op April 27, 2011

    Plesier Lou. Dit is vir my ‘n vreugde as ek meisies van jou statuur se dag kan opvrolik.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.