Lekker res van die week vir julle

April 27, 2011 in Sonder kategorie

Mooi res van die week

27 April 2011 het aangebreek en is aanstons oor

Die gesin was vir 5 dae voltallig

Dit was heerlik

More is ‘n nuwe dag

Carpe diem

Stoepgroete,

ouboet

 

16 antwoorde op Lekker res van die week vir julle

  1. pasella het gesê op April 27, 2011

    En so ook vir jou en jou mense.

    (Teenoor wie moet ek protes aanteken oor die verkeerde spelling van Gaudeamus?)

  2. TS het gesê op April 27, 2011

    lekker week

  3. loudavisi het gesê op April 27, 2011

    Tsag, lewies, moenie so karring nie…
    😀

  4. loudavisi het gesê op April 27, 2011

    Lekker res van die week vir jou ook, ouboet.

  5. pasella het gesê op April 27, 2011

    ‘Skies Juffrou Lou!

  6. ons het ook net sulke sporadiese voltallighede. vorige een was Nov 2010. volgende seker eers weer Kersfees

  7. Maankind2 het gesê op April 27, 2011

    Dis lekker om ‘n vol huis te hê. My huis is VOL. Maar nie my eie kids nie

  8. hou van jou kort en kragtige bloggerasies, ouboeta. Het net ‘n probleempie met jou Bloubul-obsessie, maar weet van ‘n goeie anti-depressant wat daarvoor kan help. Lekker week vir jou en jou geliefdes ook.

  9. louisna het gesê op April 28, 2011

    Baie dankie. Ja blou spook by my

  10. louisna het gesê op April 28, 2011

    Grappie in goeie gees aanvaar.

  11. louisna het gesê op April 28, 2011

    Dit was net ek, vroulief en my 2 seuns. heerlik.

  12. louisna het gesê op April 28, 2011

    Thanks Lou. Julle ook.

  13. louisna het gesê op April 28, 2011

    Thanks. Selle daar

  14. louisna het gesê op April 28, 2011

    Jy’s skerp lewies. Mooi week.

  15. Modigliani het gesê op April 28, 2011

    Hallo Ouboet 🙂

  16. louisna het gesê op April 28, 2011

    Hallo daar ook. Mooi dag verder.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.